AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA akademikus lei Ifama

’n Suid-Afrikaner sal die eerste persoon uit Afrika wees om as voorsitter van die internasionale vereniging vir voedsel- en landboubesigheidsbestuur te dien.

Prof. Johan van Rooyen, direkteur van die Standard Bank-sentrum vir die ontwikkeling van landboubesigheidsleierskap en -mentorskap aan die Universiteit van Stellenbosch, se termyn sal in Junie 2015 begin en sal twee jaar duur.

Mnr. Thad Simons,  die internasionale vereniging vir voedsel- en landboubesigheidsbestuur (Ifama) se huidige voorsitter, het in ’n verklaring gesê Van Rooyen is ’n natuurlike keuse. “Hy verstaan Ifama se grondliggende verbintenis tot talentontwikkeling in die landbousektor en het een been in die private sektor en die ander in die akademiese sektor.”

Van Rooyen het gesê die wêreldwye landbousektor het groot uitdagings. “Ifama is aan die spits om oplossings te vind deur met hoëvlak-denkleiers in die bedryf, regerings en nie-regeringsorganisasies en onder beleidsmakers, akademia en studente te praat.”

Van Rooyen is ’n dosent in agribesigheidstrategie en sakeprobleemoplossing in die landbou en landelike ontwikkeling aan die Universiteite van Stellenbosch, Vrystaat, Pretoria en Ghent (in België). Hy was voorheen hoof-uitvoerende beampte van die Afrika-raad vir die wynbedryf en uitvoerende direkteur van die landbousakekamer van Suid-Afrika.

Vanjaar was hy medevoorsitter van programbeplanning vir die Ifama-konferensie in Kaapstad, waar die kollig geplaas is op kwessies wat agribesigheid in Afrika raak. Ifama se volgende wêreldforum vir agribesigheid en voedsel word van 14 tot 18 Junie 2015 in Minnesota, Amerika, gehou en sal fokus op innovering, talent en tegnologie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.9%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,708.79
-0.4%
Silwer
20.45
-0.9%
Palladium
2,277.50
+0.9%
Platinum
924.90
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot