AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9234
80,00
CORN
07 Okt
-
4820
2,00
SOYA
07 Okt
-
9540
10,00
SUNS
07 Okt
-
10520
40,00
WEAT
07 Okt
-
7204
-6,00
WMAZ
07 Okt
-
5059
20,00
YMAZ
07 Okt
-
4846,2
-3,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA appelbedryf baat by swak rand

Suid-Afrika is nie produktief genoeg nie en dit is besig om die land se vrugtebedryf in te haal, waarsku prof. Wiehann Steyn van Hortgro.

Prof. Wiehann Steyn van Hortgro het met appels as voorbeeld aan boere by ’n onlangse mango-navorsingsdag in Hoedpruit gesê Suid-Afrika is ’n ondoeltreffende produsent en dat die land se wisselkoers sy vrugte-uitvoere gesonder laat lyk as wat dit werklik is.

Steyn sê Suid-Afrikaanse appelkwekers behaal baie hoë opbrengste van relatief klein vrugte en relatief swak gehalte uit redelik groeikragtige boorde op swak onderstamme. Hy sê die bedryf maak staat op arbeiders wat, gemeet teen ander lande, onproduktief voorkom, maar hy wys daarop dat hul gebrek aan produktiwiteit meer te make het met opleiding en toerusting as die mense self.

“Dit alles ten spyt, maak die appelbedryf goeie geld danksy die swak rand, die Afrika-mark en hoë opbrengste.” Steyn verduidelik dat die produksiewaarde van appels in Suid-Afrika in die 2012/’13-seisoen R4,537 miljard beloop het. Op 3 Junie daardie jaar was die wisselkoers R10,07 teenoor die Amerikaanse dollar. Op 1 Junie vanjaar was dit egter R14,86. Suid-Afrika verdien dus nou R2,158 miljard meer vir dieselfde produksie as in 2013.

“Dit is 47,5% groei sonder dat ons meer produktief of effektief hoef te boer,” sê Steyn. Hy sê Suid-Afrika se grootste gebrek aan doeltreffendheid lê by die gehalte van sy appels. Net sowat 42,5% van die land se appeloes is geskik vir uitvoer, 28,1% is vir die plaaslike mark bestem en 29,2% word verwerk en versap met 0,2% wat gedroog word.

Steyn sê die hele waardeketting sal opgeknap moet word om Suid-Afrika meer mededingend in die verbouing van sagte vrugte te maak. Hy sê Hortgro hoop om die sleutelrisiko’s in die langtermynvolhoubaarheid van die bedryf aan te spreek deur deeglike navorsing en verbetering van verbouingstegnieke om gehalte en doeltreffendheid aan te spreek.

Inligting gaan ook ’n sleutelrol in die toekoms van appel- en ander sagtevrugte-produksie speel. “Tegniese en relevante inligting gaan nodig wees om plaaslike en internasionale markte te ontwikkel, behou en optimaal te bedien,” sê hy. Daarom is Hortgro besig om te belê in water en klimaatverwante navorsing asook opleiding wat tot beter plaas- en boord-effektiwiteit en produktiwiteit sal lei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.19
-0.5%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot