AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9667,4
67,40
CORN
03 Feb
-
4543,6
-56,40
SOYA
03 Feb
-
9291,6
-38,40
SUNS
03 Feb
-
10111
-250,00
WEAT
03 Feb
-
6688,6
-39,40
WMAZ
03 Feb
-
4240
-47,00
YMAZ
03 Feb
-
4381
-40,00

SA-Argentynse ooreenkoms onderteken

Die Suid-Afrikaanse en Argentynse departement van landbou het ’n ooreenkoms vir beter samewerking onderteken.

Die Suid-Afrikaanse en Argentynse department van landbou het ’n ooreenkoms vir beter samewerking onderteken. Luidens ’n verklaring het dr. Pieter Mulder, Suid-Afrika se Adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye dié land die afgelope week besoek om beter landbouverhoudinge met mnr. Julioan Dominguez, die Argentynse minister van landbou, visserye en voedsel, te bespreek.


Die ooreenkoms is in Buenos Aires onderteken ná Suid-Suid-samewerking tussen Afrika-lande en Suid-Amerika teen die agtergrond van die veranderde ekonomiese en landbou-magsbalanse in die wêreld ook bespreek is.


Moenie onderdrukking toelaat


“Suid-Afrika en Afrika kan nie toelaat dat die Europese, Amerikaanse en Asiatiese ekonomiese magsblokke ons ignoreer en irrelevant probeer maak nie,” aldus Mulder.


Mulder meen ook dat bilaterale handel tussen die twee lande op ’n meer gelyke basis moet ontwikkel. “Tans is die balans te sterk in Argentinië se guns. Hierdie ooreenkoms moet uitloop op ’n wen-wen-situasie vir al twee lande en moet die uitvoermoontlikhede van Suid-Afrikaanse boere verder verbeter.”


Navorsing en tegniese kennis


Die ooreenkoms onderneem ook beter samewerking tussen die twee lande ten opsigte van landbounavorsing en die uitruil van tegniese landboukennis. Dít kan lei tot gesamentlike navorsingsprojekte oor landbouprobleme wat in al twee lande as voorrangsake geïdentifiseer word.


Argentinië het, vanweë sy toegepaste landbounavorsing, die afgelope paar jaar daarin geslaag om dié land van ’n voedselinvoer- na ’n voedseluitvoerland te verander. Dié land se 40 miljoen inwoners produseer tans genoeg voedsel vir 400 miljoen mense.


12 April 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
-0.5%
Rand - Pond
20.97
-0.3%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,022.94
-0.2%
Palladium
1,683.39
+0.8%
Goud
1,910.95
-0.1%
Silwer
23.36
-0.5%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,502
-0.2%
Alle aandele
79,640
-0.2%
Hulpbronne 10
74,266
-0.6%
Industriële 25
102,608
-0.0%
Finansiële 15
16,544
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hardwerkende man wat hou van die natuur en besig wees.
Ek is n pappa van 4 kinders (2 seuns en 2 dogters). Hou baie van die buite lewe en geniet dit baie om te dans. n Aand uit is net so nodig soos n Sondag middag op die bank. Vat...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot