AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA boer berei voor vir ploegkompetisie

'n Boer van Suid-Afrika sien uit na die wêreldkompetisie in Bordeaux, waar hy sy kundigheid sal terugploeg.

Mnr. Willie Ludik, Suid-Afrika se 2013-wenner van Graan Suid-Afrika, BKT en Tubestone se eerste ploegkampioenskap, is bykans slaggereed om ’n aanslag op die wêreld-ploegkroon te maak.

Ludik van Middelplaats by Rouxville, het vanjaar se kampioenskapsbyeenkoms tydens Nampo as gas bygewoon. Hy vertrek teen die einde van Augustus na Frankryk vir sy deelname aan die wêreld-ploegbyeenkoms in Bordeaux op 5 en 6 September vanjaar. Die byeenkoms word in afdelings vir gras- en stoppelland beslis. Willie neem slegs aan die konvensionele ploeg-item deel.

Hy oefen tans sowat twee dae per maand met ’n Kverneland-tweeskaar-kompetisieploeg. Sy trekker se wielsporing is ook vir die ploeg se wydte aangepas. Hy en sy vrou, Karina, sien uit na die oorsese besoek en hy beskou sy deelname as ’n eer om sy land te verteenwoordig. Sy mikpunt is om minstens onder die beste drie deelnemers te eindig. Die beste Afrika-deelnemer moes tot dusver met ’n vierde plek op internasionale vlak tevrede wees.

Ludik is van voorneme om die kompetisie rustig te benader. “Wanneer jy gespanne is en die kompetisie te ernstig benader, maak jy foute,” sê hy.

Byskrif: By die nasionale ploegkampioenskappe op Nampo. Van links is mnre. Hannes Ferreira, ’n streekwenner van Magaliesburg, Rudi du Toit, ploegmeester, en sy vrou, Susan, en mnr. Willie Ludik en sy seun, Willem (4). Foto: JOHAN NORVAL

Byskrif (foto onder): Vriende op Nampo byeen. Van links is mnr. Attie Smook van Sannieshof, mev. Ronell van Wyk van Calvinia en haar man, Henk (voorsitter van Agri Noord-Kaap), en mnr. Hannes de Wet van Hopetown. Foto: JOHAN NORVAL


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot