AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA boere van die beste, maar moet aanpas

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Suid-Afrikaanse boere moet seker maak hulle produseer die regte voedsel waarmee hulle kan meeding en dat hulle aanpas by 'n veranderende landbou-omgewing.

Daar is geen twyfel dat Suid-Afrikaanse boere van die beste ter wêreld is nie, maar hulle moet seker maak hulle produseer die regte voedsel waarmee hulle kan meeding en dat hulle aanpas by ’n veranderende landbou-omgewing.

Dít was die raad van prof. André Jooste van die department van landbou-ekonomie van die Stellenbosch Universiteit wat op TLU SA se jaarkongres gepraat het oor die boer se plek in die waardeketting. Hy het gesê die voedsel wat die verbruiker vra en hoe daardie voedsel by die verbruiker gaan uitkom, gaan in die toekoms verander. Die werklikhede wat almal wêreldwyd in die gesig staar, is dat ’n miljard mense elke dag honger ly en 2 miljard mense moet met minder as R17 rand per dag leef.

Hy het gesê die plaaslike werklikhede is dat reële pryse van produkte konstant bly, maar dat insetkoste drasties styg. Dit is een van die grootste probleme waarmee die boerderysektor sit om te oorleef. “Ons sit ook met ekonomiese probleme en met verbruikers wat baie hoë skuldvlakke ervaar, inflasie wat redelik vinnig kan begin styg, die hoogste vlakke van werkloosheid wat tot nog groter armoede lei, en beleidsonsekerheid.”

Jooste het gesê volhoubare ontwikkelingsdoelwitte word in die meeste lande nagejaag, maar Suid-Afrika presteer nie goed daarmee nie. Dit vorm deel van die 4de nywerheidsrewolusie en gaan die manier van hoe dinge gedoen word in die volgende 10 na 20 jaar verander. Dit sluit in die vervanging van vleis met alternatiewe proteïen uit plantmateriaal, naspoorbaarheidstelsels wat ’n groter rol gaan speel, die natuurlike verryking van voedsel, inligtingstelsels soos blokketting, inligtingstelsess soos groot data en masjiene wat met mekaar praat soos die internet van dinge.

Daarby is daar nuwe produksiestelsels soos presisie-landbou wat eksposensioneel vinniger gaan groei as oor die afgelope klompie jare. Dit hou verband met saadontwikkeling en verbetering, biologiese behandeling van plante as plaasvervanger vir chemiese produkte en die verbetering van hulpbronne soos grond en water.

Jooste het gesê boere moet met ander belanghebbendes in die waardeketting skakel. Daar moet goeie verhoudingsbestuur wees. “ Dit gaan uiters belangrik wees vir die boer om betrokke te wees regdeur die waardeketting en dat sy teenwoordigheid gesien moet word.” Hy het Henry Ford aangehaal wat gesê het: “As jy nie die leiding neem met verandering nie gaan jy die slagoffer daarvan word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot