AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA brandbestryders leer Kanadese vaardighede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Working on Fire het die Suid-Afrikaanse landbou verseker dat sy onlangse ontplooiing van 109 werknemers om brande in Kanada te bestry nie die plaaslike brandbestrydingsvermoë in gevaar gestel het nie. Die werknemers het waardevolle ondervinding opgedoen wat hulle in Suid-Afrika kan gebruik. Foto: Working on Fire
Working on Fire het die Suid-Afrikaanse landbou verseker dat sy onlangse ontplooiing van 109 werknemers om brande in Kanada te bestry nie die plaaslike brandbestrydingsvermoë in gevaar gestel het nie. Die werknemers het waardevolle ondervinding opgedoen wat hulle in Suid-Afrika kan gebruik. Foto: Working on Fire
Sowat 100 brandbestryders van Suid-Afrika en nege van hul bestuurders het onlangs bosbrande in Kanada help bestry.

Sowat 100 brandbestryders van Suid-Afrika en nege van hul bestuurders het onlangs teruggekeer uit Kanada waar hulle 34 dae lank bosbrande in Kanada help bestry het. Die groep sê hulle sal die ondervinding en vaardighede wat hulle daar aangeleer het, gebruik om veldbrande in Suid-Afrika beter te voorkom of te bestry.

Hulle is deel van Suid-Afrika se Working on Fire- (WoF) projek wat reeds 18 jaar deur belastingbetalers gefinansier word. WoF het nou byna 5 000 veld- en bosbrandbestryders in 200 basisse reg oor Suid-Afrika.

Volgens mnr. Linton Rensburg, WoF se kommunikasiehoof, het belanghebbendes in die Suid-Afrikaanse landbou die ontplooiing van dié brandbestryders na Kanada van vroeg Augustus tot middel September gekritiseer. Terwyl die brandbestryders weg was, is onder meer landbougrond in verskillende provinsies deur groot veldbrande verwoes.

Hierdie brande het onder meer ’n boer van Noordwes se lewe geëis, terwyl talle stuks vee gevrek, infrastruktuur beskadig en honderde duisende hektaar veld en plantegroei afgebrand het.

Me. Susan Monyai, WoF se kommunikasie-en-bemarkingshoof, sê die agentskap het vooraf al sy vennote, insluitend die Suid-Afrikaanse landbousektor, in kennis gestel van die beoogde ontplooiing van die 109 werknemers na Kanada. “Ons het spesifiek vir ons vennote gesê dat geen van ons verpligtinge in Suid-Afrika deur die ontplooiing geraak sou word nie.”

Rensburg sê sedert April vanjaar het WoF-spanne op meer as 1 340 veldbrande in Suid-Afrika gereageer en gehelp het om die totale brandoppervlakte tot net minder as ’n geskatte 400 000 hektaar te beperk.

Hy sê ’n groot les wat die WoF-span in Kanada geleer het, was hoe om daardie land se voorvalbevelstelsels te gebruik om veldbrande te bestuur. Die stelsel verseker onder meer die optimale gebruik van alle beskikbare brandbestrydingshulpbronne, insluitend vinnige aanvanklike optrede om ’n brand te probeer stuit.

“Dit is iets waaroor ons baie meer gereeld met landbougrondeienaars sal praat. Ons sal hulle inlig en voorberei om brandvoorkomingsmaatreëls in te stel, maar dit is belangrik om presies te weet wat om te doen wanneer brande ontstaan. Beleggings in hierdie maatreëls gaan van deurslaggewende belang wees aangesien ons verwag dat meer brande sal ontstaan as gevolg van klimaatsverandering. Ons sal moet verseker dat ons landbousektor ook meer wetenskaplik gedrewe weertegnologieë en innovasie gebruik.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,710.19
-0.2%
Silwer
20.67
+0.1%
Palladium
2,299.00
+1.6%
Platinum
939.00
+1.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,405
-0.0%
Alle aandele
65,805
-0.0%
Hulpbronne 10
63,238
-0.1%
Industriële 25
79,898
-0.2%
Finansiële 15
14,066
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot