AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA dop toets vir beleid rakende voedselsekerheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Suid-Afrika se beleid het die toets gedop in die jaarlikse wêreldindeks vir voedselsekerheid.

Suid-Afrika se gebrek aan ’n strategie vir voedselsekerheid en ’n agentskap wat dit bevorder, het gemaak dat die land geen punte hiervoor kon kry in die jaarlikse wêreldindeks vir voedselsekerheid nie.

Mnr. Tony Esmeraldo, Corteva Agriscience se sakeleier vir Suider-Afrika, het op ’n bespreking van die 2021-indeks, wat Agri SA met die samewerking van Corteva en die Amerikaanse departement van landbou aangebied het, gesê die bedryf en die regering moet hande vat om aan dié kwessies aandag te gee.

Die indeks is deur Economist Impact ontwikkel en word deur Corteva ondersteun. Altesame 58 aanduiders word gebruik om die onderliggende aandrywers en redes vir voedselsekerheid in 113 lande te meet. 

Die land met die heel hoogste algemene telling is Ierland, met 84 uit 100. Die heel laagste is Burundi, met 34,67 uit 100.

Pandemie eis tol

Suid-Afrika se prestasie het die afgelope paar jaar teenoor ander lande s’n versleg en hy is vanjaar in die 70ste plek. Die land se algehele punt het van 63,4 uit 100 in 2016 tot 57,8 in 2021 verswak.

Esmeraldo het gesê Suid-Afrika se swakker posisie is aangedryf deur agteruitgang in die kategorieë beskikbaarheid en bekostigbaarheid. Die covid-19-pandemie het ’n groot rol gespeel met bekostigbaarheid.

Dit is duidelik in die verswakking van 25 punte ten opsigte van programme vir voedselveiligheidsnette.

Benewens die onderafdeling rakende beleidsverbintenisse tot voedselsekerheid en toegang het Suid-Afrika ook 0 punte gekry rakende onbestendigheid van landbouproduksie.

Esmeraldo het gesê dit is nodig om te kyk hoe die onbestendigheid versag en bestuur kan word. 

Veilige voedsel

Die land het baie goed gevaar rakende gehalte en veiligheid van voedsel. Sy punt van 64,7 uit 100 in 2012 het tot 72,1 in 2021 verbeter.

Hy het ook baie verbeter ten opsigte van natuurlike hulpbronne en veerkragtigheid, met sy punt van 36,3 uit 100 in 2012 wat tot 49,4 in 2021 gestyg het.

Ten opsigte van laasgenoemde het hy egter net 10 punte gekry het vir water en 13 punte vir oseane, riviere en mere. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.0%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,668.58
+0.5%
Silwer
19.08
+1.4%
Palladium
2,210.73
+0.2%
Platinum
873.22
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,375
+0.8%
Alle aandele
63,673
+0.7%
Hulpbronne 10
60,510
+1.2%
Industriële 25
77,188
+0.6%
Finansiële 15
13,785
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot