AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

Ná jare se beplanning en maande se wag het die Square Kilometre Array of SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

Luidens ’n berig op Business Day se webwerf beteken dié besluit nie noodwendig dat die teleskoop in die helfte tussen die twee lande verdeel sal word nie.

Die teleskoop sal na raming uit 3 000 antennas bestaan en sowat R23 miljard kos. Suid-Afrika se bod het samewerking met agt ander Afrika-lande – Mosambiek, Zambië, Mauritius, Madagaskar, Ghana, Kenia, Botswana en Namibië – ingesluit. Die hoofaanleg vir die teleskoop sal by Carnarvon in die Noord-Kaap wees.

Nog besonderhede oor hoe die stelsel gaan werk, sal binnekort bekend gemaak word. Noudat die aankondiging gemaak is, kan konstruksie aan die teleskoop begin. Dit behoort teen 2024 voltooi te wees.

Landbou
Intussen is die landboubedryf dankbaar dat die land gasheer vir ’n deel van die teleskoop gaan wees.

Mnr. Johannes Möller, voorsitter vir Agri SA, sê hulle het jare gelede al met die SKA-organisasie en ander belanghebbendes oor dié teleskoop begin vergader. “Aanvanklik is gepraat van ’n belegging van sowat R5 miljard vir die land en die provinsie.”

Möller sê die teleskoop gaan nie net tot die land se tegnologiese voordeel wees nie, maar boere sal regstreeks voordeel daaruit kan trek. “Die teleskoop sal maklik toeganklik moet wees, wat beteken paaie sal opgeknap en onderhou moet word. Verder kan sal dit ook die satellietnetwerk, veral in die Carnarvon-omgewing, versterk.”

Hy sê kommer bestaan wel oor die invloed wat die teleskoop aanvanklik op satelliet- en selfoonseine kan hê, maar as die stelsel voltooi is, sal kommunikasie baie beter wees.

Bron: Business Day

25 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot