AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA en Kiwi's span saam met melkuitvoer

Clover en New Zealand Milk Products (NZMP), filiaal van die Fonteira Cooperative Group in Nieu-Seeland en een van die grootste uitvoerders van melkprodukte ter wêreld, het saamgespan om winsgewende geleenthede vir waardetoevoeging in Suid-Afrika en die uitvoermark te benut.

Volgens mnr. Robert Wesseloo, hoof uitvoerende beampte van Clover, het dié twee maatskappye die afgelope jaar geleenthede saam benut. Produkte van Clover waarby waarde toegevoeg is, word reeds na die twee Amerikas en Asië uitgevoer, terwyl melkprodukte ingevoer is om die periodieke melktekorte in Suid-Afrika aan te vul. "Voortgesette nuwe verkope sal in die volgende 12 maande die R100 miljoen-merk verbysteek, terwyl Clover en NZMP nog gesamentlike inisiatiewe beplan," het mnr. Wesseloo gesê. Mnr. Malcolm Tweed, hoofbestuurder van NZMP Suid-Afrika, het gesê die volgende stap vir samewerking is om nuwe geleenthede vir waardetoevoeging aan te gryp. "Dit vereis die meting van die koste van voorsieningskettings en die deel van die beste praktyke. Clover en NZMP werk reeds saam in dié verband," het hy gesê. Volgens mnr. Wesseloo het Clover in die boekjaar tot 30 Junie 2002 produkte ter waarde van R3 miljard verkoop. In Mei vanjaar was NZMP se inkomste R38 miljard danksy die uitvoer van produkte na meer as 140 lande. 4 Oktober 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.8%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,708.48
-1.0%
Silwer
20.41
-3.1%
Palladium
2,277.50
-1.9%
Platinum
921.50
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,354
-0.8%
Alle aandele
65,757
-0.8%
Hulpbronne 10
63,535
-1.6%
Industriële 25
79,772
-0.4%
Finansiële 15
13,966
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir gesels, lees, skryf, teater. Die see, woude, berge ook. 'n Goeie kok. Oopkop en vrydenkend
Dankie dat jy my profiel lees. Ek is 'n omgeemens, met 'n wye ervaringskennis, en 'n baie goeie humorsin. Ek is intelligent, kreatief en oopkop, avontuurlustig,...
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot