AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA garsboere bekommerd oor InBev

Graan SA is bekommerd dat die samesmelting van SABMiller en Anheuser-­Busch InBev SA se moutgarsbedryf kan knou.

Graan SA vrees dat ’n samesmelting van die twee multinasionale bierbrouers Anheuser­Busch Inbev (AB InBev) en SABMiller ’n sensitiewe slag vir Suid­Afrika se opkomende moutgarsbedryf kan wees. Dit sluit talle opkomende boere in wat van dié gewas afhanklik is.

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van die produsente­organisasie, het in ’n voorlegging aan die Mededingingstribunaal hieroor gesê boere is veral bekommerd dat so ’n nuwe maatskappy in die plek van eksklusiewe plaaslike aangekoopte gars eerder goedkoper uit die buiteland gaan invoer.

SABMiller is tans die enigste aankoper van moutgars in Suid­Afrika, het hy gesê. Ons moutgars­bedryf, wat in 2015 meer as 300 000 ton geproduseer het, is in effek ’n monopolie­mark, wat beteken enige klein aanpassing deur die enkele koper kan die stand van die hele bedryf verander.

De Villiers sê dit is wel bekend dat AB InBev daarvan hou om vir sy eie moutgars-produksie te sorg, en toegang tot buitelandse markte het wat “goed gestruktureerd” is. “Gegewe die struktuur van ons plaaslike mark, met net een koper, het SABMiller en Graan SA ’n model ontwikkel wat langer termyn­stabiliteit vir die produksie van gars in Suid­Afrika verseker. SABMiller het betekenisvolle bedrae in plaaslike vermouting-kapasiteit bel?, en wil graag sien dat plaaslike gars in die langer termyn stabiele verskaf word.

“Sou ’n nuwe maatskappy besluit om hierdie model te verander, kan dit die garsbedryf betekenisvol destabiliseer.” Die heersende ooreenkoms tussen SABMiller en Suid­Afrikaanse garsboere verseker dat die maatskappy plaaslike gars aankoop,” sê De Villiers. “As AB InBev hierdie ooreenkoms nie sou nakom nie, sal dit die plaaslike bedryf groot skade berokken.

Garsboere het een of ander vorm van verbintenis van die nuwe eienaars nodig om die bestaande ooreenkoms vir ten minste drie jaar te handhaaf,” is sy beroep. Samesmelting tussen AB InBev en SABMiller sal ’n mega­maatskappy skep wat elke derde bier wat in die wêreld gedrink word, verkoop. Dit sal ook die samesmelting van die wêreld se twee grootste brouers behels.

AB InBev is reeds verreweg die grootste moutgars­verwerker ter wêreld, en vervaardig jaarliks rondom 2 miljoen ton mout, teenoor SABMiller se 750 000 ton.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot