AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA-handves dalk internasionaal voorgel

'n Handves vir boere en ander grondgebruikers oor die bewaring van natuurlike hulpbronne sal waarskynlik een van die uitvloeisels van die Wêreldberaad vir Volhoubare Ontwikkeling wees.

Dié handves sal, as dit klaar is, ook aan die internasionale federasie van landbouprodusente (Ifap) voorgelê word vir moontlike gebruik deur alle boere in die wêreld. Volgens mnr. Jack Raath, uitvoerende direkteur van Agri SA, stel Ifap baie belang in dié konsep.

'n Proses om só 'n handves saam met alle rolspelers op te stel, is deur me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, by die beraad bekend gestel. Sy het gesê boere is bekommerd oor verliese in die landbousektor vanwee gronduitputting. Hulle sê as die agteruitgang van natuurlike hulpbronne nie gekeer word nie, sal dit ekonomiese groei ondermyn, voedselsekuriteit beperk en selfs tot hongersnood lei.

Sy het gesê daar sal wyd oorleg gepleeg word sodat die handves vir vir almal aanvaarbaar is. Plaaswerkers en landelike gemeenskappe moet ook ingesluit word omdat hulle bewerkers van grond is, al is hulle dalk nie grondeienaars nie.

Mnr. Raath het gesê die huidige konsep vir 'n handves kan as die grondslag dien vir bespreking. Hy sê tans is dit egter 'n dokument sonder enige mandaat van Agri SA of enige van sy lid-organisasies.

Volgens hom is daar uitstekende punte, maar terselftertyd bevat dit ongegronde aannames en gevaarlike veralgemenings oor drakrag en produksieverliese. "Die sleutel tot die welslae van die proses om 'n handves saam te stel, is openheid en betrokkenheid. Die sleutel tot die implementering daarvan is werklike vennootskappe op alle vlakke en 'n behoorlike verdeling van beskikbare hulpbronne."

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot