AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

'SA het boere nodig'

“Suid-Afrika het boere meer nodig as wat boere die land nodig het”. Só sê mnr. Pien Bester, 2010 se Graanprodusent van die Jaar.

“Suid-Afrika het die boere meer nodig as wat die boere die land nodig het”, aldus mnr. Pien Bester, 2010 se Graanprodusent van die Jaar. Bester was een van die sprekers by ’n Syngenta-geselligheid wat Saterdag (28 Mei) by Loftus Versfeld in Pretoria plaasgevind het.


“Ja, julle kan na ander lande toe gaan, maar onthou net, ons eie land het ons nodig”, sê Bester. Hy meen die landbousektor se aandeel in die ekonomie word onderskat, maar “die landbou moet deel wees van die oplossings vir ons land”.


Bester het ook ’n boodskap vir jong boere gehad. Hy’t hulle daaraan herinner dat hulle ’n toekoms in Suid-Afrika het, maar dat hulle op hul eie plase verantwoordelikheid moet neem. Bester sê boere moet ook onthou dat dit nie meer oor harder werk gaan nie, maar oor slimmer werk.


“En plant in geloof; alles wat jy doen, moet in geloof wees”.


Net 3% van aarde se oppervlak

Intussen sê mnr. Antonie Delport, die kommersiële hoof van Syngenta, een van die grootste uitdagings wat die landbou in die gesig staar, is dat slegs 3% van die aarde se oppervlakte vir landbougrond gebruik kan word.


“En al word die aantal mense op die aarde meer en neem die vraag na kos toe, word hierdie oppervlakte nie meer nie. Dit is al wat ons het”.


Delport meen probleme ten opsigte van optimale watergebruik en die beskerming van die omgewing is ook van die kwessies wat die bedryf tans teister. Hy sê dit is dus belangrik dat nuwe en beter planne voortdurend gemaak moet word om opbrengste te vergroot, terwyl die omgewing beskerm word en boere steeds ’n bestaan kan maak.


Goeie graanpryse

Mnr. Jannie de Villiers, die hoof uitvoerende beampte van Graan SA, het ook ’n bietjie goeie nuus vir boere gehad. Hy sê graanpryse gaan na verwagting oor die volgende vyf tot 10 jaar toeneem weens ’n verhoogde aanvraag en moontlike voedseltekorte wat gaan ontstaan.


De Villiers sê dié neiging lê egter ’n nuwe uitdaging voor die deur van boere en regerings om te sorg dat mense genoeg het om te eet. Hy sê dit is ook duidelik dat regerings wêreldwyd sedert 2007 en 2008 al met maatreëls en regulasies begin het om te sorg dat hul bevolkings genoeg kos het.

 

Rugby-wêreldbekertoernooi

Die boere wat die wenners is van Syngenta se trekking vir die toer na Australië en Nieu-Zeeland tydens die Rugby-wêreldbekertoernooi in Oktober vanjaar, was ook deel van die geselligheid.


Die groep sal tien dae lank in dié twee lande vertoef en hulle sal die geleentheid kry om twee van die wedstryde in die toernooi te gaan kyk.


30 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot