AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA het wetenskaplike vermo

Die bestuur van bek-en-klou-seer en die herstel van Suid-Afrika se status as vry van dié siekte is 'n aanduiding dat die land selfs in moeilike omstandighede suksesvol kan wees.

Dit wys op Suid-Afrika se vermoë tot leierskap, wetenskaplike kennis en tegnologiese vooruitgang. Dit is sterk punte waarop voortdurend uitgebrei moet word sodat die land 'n groot speler in die wêreldekonomie kan word.

Só sê me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake.

Sy het egter in haar begrotingsrede in die debat oor die Landbou-begrotingspos in die Nasionale Vergadering erken dat die Landbounavorsingsraad (LNR) se finansiering ontoereikend is.

Die minister het heelwat aandag aan die strategiese plan vir die landbou gegee en die hoop uitgespreek dat alle Suid-Afrikaners aan die plan sal meedoen. Sy sê die plan vereis dat die nasionale departement en die provinsiale landboudepartemente hul werkswyse moet verander om behoorlik uitvoering aan die plan te gee. Die Regering het reeds 'n implementeringsplan opgestel.

Die georganiseerde landbou identifiseer die noodsaaklike kwessies wat aandag verg. Dit sluit landbouskuld, plaasveiligheid en grondhervorming in.

Me. Didiza sê die Regering is geskok en teleurgesteld oor Amerika se nuwe plaaswet, wat ontwikkelende lande se mededingendheid 'n ernstige knou gaan gee. Die Regering sal deur multilaterale handelsforums druk op Amerika plaas om bepalings te verwyder wat handel in landbouprodukte benadeel.

Opposisiepartye sowel as lede van die ANC het kommer oor die departement se finansiering en diensleweringsvermoë uitgespreek.

Dr. Manie Schoeman van die ANC sê harder en meer doeltreffende werk kan tot op 'n punt vergoed vir 'n begroting wat in reële terme voortdurend krimp, maar dat die "wiele uiteindelik begin afval, soos wat ál duideliker word met die LNR."

Dr. Kraai van Niekerk van die Demokratiese Alliansie meen die departement se begroting van sowat R700 miljoen weerspieël nie die landbou se belangrikheid in die land se ekonomie nie.

Hy meen ook die Regering doen min om plaasaanvalle te voorkom. Hy sê pres. Thabo Mbeki se onlangse amnestie aan onder meer plaasaanvallers stem hom en die landbou onrustig.

"Was daar dan 'n politieke motief by plaasmoorde as amnestie daarvoor verleen word? "

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.4%
Rand - Pond
19.39
-0.3%
Rand - Euro
17.35
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,631.49
+0.6%
Silwer
18.51
+0.9%
Palladium
2,046.50
+0.2%
Platinum
856.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot