AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

'SA is soos die Japan van Afrika'

Die neiging dat Afrika meer kos invoer as uitvoer moet omgekeer word sodat boere voordeel uit die groeiende middelklas kan trek.

Afrika is nie 'n maklike plek om in sake te doen nie, maar dit is belangrik vir Suid-Afrikaanse ondernemings om hul sake hier uit te brei.

Om ’n onderneming in Suid-Afrika se stadig groeiende ekonomie te probeer uitbrei, is onvolhoubaar, sê dr. Martyn Davies, hoof- uitvoerende beampte van Frontier Advisory, 'n navorsings- en strategie-onderneming wat in opkomende markte spesialiseer.

Hy het by die Produce Marketing Association (PMA) se Fresh Connections-konferensie in Pretoria gesê Suid-Afrika is soos die Japan van Afrika, met stadige ekonomiese groei, maar uitstekende maatskappye.

Sowat 20 jaar gelede het Suid-Afrika vir 50% van Afrika se bruto binnelandse produk gesorg, vandag is dit rondom 20%.

Afrika bied aan Suid-Afrikaanse ondernemings geleenthede om inkomste te bou en aandeelhouerswaarde te skep. Dit is belangrik om te besef Afrika bestaan uit verskeie gefragmenteerde markte.

Verder behels die opkomende middelklas dikwels slegs 'n elite groep mense terwyl armoede andersins toeneem, soos in Angola en Nigerië.

Sommige lande sal volgens Davies altyd mislukte state bly, soos die meeste van die lande in Noordwes-Afrika, terwyl ander die potensiaal het om suksesverhale te word, soos Rwanda en Ethopië. Lande moet werk om groei te bewerkstellig. “Partye state kan dit nie regkry nie.”

Die Wêreldbank-indeks wat meet hoe maklik dit is om sake in 'n land te doen, wys die meeste Afrika-lande gaan eerder agteruitgaan as om vordering te maak. Mauritius en Rwanda is van die min uitsonderings. Davies sê Afrika se ekonomieë is baie weerloos omdat hulle nie gediversifiseer is nie en afhanklik is van enkele kommoditeite.

Mnr. David Hodnett, adjunk-hoofuitvoerende beampte van Barclays Africa-groep, sê as die neiging dat Afrika meer kos invoer as wat hy uitvoer, nie omgekeer kan word nie, gaan boere op die vasteland die geleentheid misloop om voordeel uit die groeiende middelklas te trek.

Kommersiële boere is volgens hom in 'n beter posisie omdat kleinskaalse boere sukkel met die ingewikkeldheid van die varsprodukteketting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.29
+0.5%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,964.18
-0.5%
Silwer
23.20
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,912
+0.7%
Alle aandele
76,496
+0.6%
Hulpbronne 10
66,565
+0.2%
Industriële 25
103,515
+1.2%
Finansiële 15
15,611
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot