AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

SA Kaasfees vat die pad met opwip-pieknieks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SA Kaasfees se opwip-pieknieks vind oor vier naweke in April by vier gewilde bestemmings plaas – van die Wynland tot Walkerbaai tot die Weskus voor dit weer terugkeer na die Wynland. Foto: Verskaf deur SA Kaasfees
SA Kaasfees se opwip-pieknieks vind oor vier naweke in April by vier gewilde bestemmings plaas – van die Wynland tot Walkerbaai tot die Weskus voor dit weer terugkeer na die Wynland. Foto: Verskaf deur SA Kaasfees
Ná twee jaar keer die gewilde SA Kaasfees terug met opwip-pieknieks.

Kaas- en wynliefhebbers kan tydens vanjaar se SA Kaasfees uitsien na ’n splinternuwe ervaring – ’n ontdekkingsreis van kaas en meer in die vorm van twee opwip-pieknieks.

Die pieknieks vind oor twee naweke in April by twee gewilde bestemmings plaas – van die Weskus tot die Wynland.

’n Verskeidenheid uitstallers sal by elke opwip-piekniek alles bied vir ’n uithalerpiekniek – van piekniekmandjies tot plaaslike, internasionale en boetiekkase, uitgesoekte wyn, bier en jenewer, asook besonderse plaaslike produkte. Besoekers kan ook uitsien na gratis vermaakprogramme met top-Suid-Afrikaanse kunstenaars, interaktiewe proe-ervarings met bekende sjefs en opwindende aktiwiteite.

Die eerste piekniek sal ná Paasnaweek op Saterdag 23 April en Sondag 24 April by Groote Post buite Darling plaasvind, en die tweede piekniek sal van Saterdag 30 April en tot Maandag 2 Mei by Sandringham buite Stellenbosch aangebied word.

Kaartjies kos R290 per persoon per dag. Besoektye is van 10:00 tot 18:00. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets (bit.ly/sacheesefest-popuppicnics) en in Pick n Pay-winkels. Geen kaartjies sal by die hekke verkoop word nie. Slegs ’n beperkte hoeveelheid kaartjies is by elke bestemming beskikbaar en streng covid-19-protokolle sal geld.

Besoek www.cheesepicnics.co.za, Twitter @SACheeseFest, Facebook @SACheeseFestival of Instagram @sacheesefest, of kontak Agri-Expo by tel. 021 975 4440 of admin@agriexpo.co.za vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.21
-0.1%
Rand - Pond
21.33
+0.2%
Rand - Euro
18.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.21
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Platinum
1,011.75
-0.0%
Palladium
1,630.68
+0.7%
Goud
1,925.24
-0.2%
Silwer
23.63
+0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
0.0%
Alle aandele
80,791
0.0%
Hulpbronne 10
77,871
0.0%
Industriële 25
103,872
0.0%
Finansiële 15
16,281
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot