AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA kan 20 miljoen ton graan opberg

Suid-Afrika het die vermoë om voedsel in die land se silo’s met ’n kapasiteit van sowat 20,5 miljoen ton op te berg.

Suid-Afrika staan aan die vooraand van ’n moontlike mielie-oes van 12 miljoen ton. Die totale opberging vir die komende seisoen sal na verwagting 17 miljoen ton beloop. Dit kan 2 miljoen ton koring, 263 000 ton moutgars en 112 000 ton kanola insluit, het me. Annatjie Loio, voorsitter van die Graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika (Gosa), op die 31ste jaarlikse simposium van die organisasie op Mosselbaai gesê.

Die geskatte Afrika-bevolking van 2 miljard mense teen 2050 móét gevoed word. Loio meen Suid-Afrika het die infrastruktuur en die vermoë om voedsel in die land se silo’s met ’n kapasiteit van ongeveer 20,5 miljoen ton op te berg.

Die afgelope seisoen het die graanbedryf 16 miljoen ton graan gehanteer. Die uitvoer van mielies het 1,8 miljoen ton beloop en dié van sojabone 15 000 ton. Invoer behels 81 000 ton sonneblomsaad, 68 000 ton graansorghum, 90 000 ton mielies en 800 000 ton koring.

Mielie-voorraadvlakke is nou beperk en rekordpryse van tot R3 850 per ton is behaal. Die eerste skeepsvrag ingevoerde geel mielies het reeds in Suid-Afrika geland.

“Saam met die goeie reënval en 'n sterker rand, kan die plaaslike mark tydens oestyd ’n verswakking in graanpryse te wagte wees,” het Loio gesê.

Die ideale produksietoestande wat mielie- en sojaboonboere van Brasilië en Argentinië vanjaar beleef, is ? sterk aanduiding dat wêreldmarkte geen tekort aan dié gewasse sal hê nie. Hoewel Argentinië ? rekordoes te wagte is, heers finansiële, ekonomiese en politieke chaos in die land. Kragonderbrekings en ? tekort aan brandstof kan veroorsaak dat die oes nie die graanmark kan bereik nie. Die Oekraïne, self ? uitvoerland, voer ? stryd teen politieke onstabiliteit wat reeds sy uitvoerprogram benadeel.

“Suid-Afrikaners is gesofistikeerd en afgerond. Ek het deur die wêreld gereis en nêrens sulke voortreflike mense teëgekom nie. Ek is trots op die mense van Suid-Afrika,” het Loio aan simposiumgangers gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,725.19
+1.5%
Silwer
21.18
+2.3%
Palladium
2,320.50
+4.3%
Platinum
936.83
+3.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot