AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

SA kan teen 2050 net 7 500 boere hê

Suid-Afrika kan teen 2050 net 7 500 kommersiële boere oor hê sou die bedryf nie nuwe tegnologie begin aanwend nie.

Suid-Afrika kan teen 2050 net 7 500 kommersiële boere oor hê sou die bedryf nie nuwe tegnologie begin aanwend nie. Mnr. Ernst Janovsky, bestuurder van Absa Agribesigheid, sê verskeie kenners het al dié voorspelling gemaak rakende die bestuursmetodes wat tans toegepas word en hoe tegnologie vir beter produktiwiteit aangewend moet word.


Hy het verskeie rolspelers by die 2011 Nampo-Oesdag toegespreek oor hoe hy die toekoms van die landbou sien.


In die 1980’s het Suid-Afrika 120 000 kommersiële boere gehad. Volgens die Regering se jongste statistiek is daar tans sowat 39 000 kommersiële boere.


Toekomstige pryse


Janovsky voorspel dat kommoditeitspryse oor die volgende 20 jaar (“of totdat daar ’n nuwe verskuiwing in vraag kom”) tussen $150 (sowat R1030) per ton en $230 (sowat R1 600) per ton gaan beweeg met $214 (sowat R1 500) per ton wat die optimale prys kan wees.


Hy voorspel dat die produsent teen volgende jaar tot R34 per kilogram vir beesvleis en tot R50 per kilogram vir skaapvleis kan verdien. Dit kan beteken dat die verbruiker dan tot R100 per kilogram vir die vleissoorte kan betaal.


Hy verwag wel dat die prys vir groente sywaarts sal beweeg.


Hoe kyk produsente na hulself 


Janovsky is baie optimisties oor die landbou en meen dit hou groot potensiaal in. Hy moedig produsente egter aan om deeglik te beplan en seker te maak hulle neem alle plaaslike en wêreldlandbousake in ag wanneer hulle besluite oor aanplantings of aankope maak.


“Produktiwiteit, en verhoogde produktiwiteit, is die enigste manier waarop ’n produsent homself uit ’n kostekurwe gaan kry. Beplanning is dus uiters belangrik. In die verlede sou ’n boer ’n verlies binne ’n jaar kon uitwis. Nou sal dit ’n boer tot sewe jaar kan neem,” aldus Janovsky.


20 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot