AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA kry handves oor grond

'n Handves vir boere en ander grondgebruikers, waarin hulle hul afhanklikheid van natuurlike hulpbronne erken en onderneem om dit so te benut dat dit vir die nageslag behoue bly, sal waarskynlik binnekort die lig sien.

Dié voorgestelde handves is deels die landbousektor se bydrae tot die wêreldberaad vir volhoubare ontwikkeling wat einde Augustus in Johannesburg begin.

Die proses om 'n handves vir volhoubare ontwikkeling saam te stel, het verlede week op 'n konferensie oor die Regering se LandCare-program in Benoni begin. Die program is gerig op die bewaring van grond en natuurlike hulpbronne sowel as projekte om hongersnood en armoede in landelike gebiede te verlig.

Prof. Robin Barnard, lid van die Departement van Landbou en Grondsake se werkgroep vir die wêreldberaad, sê die handves sal gemik wees op kommersiële boere sowel as landelike gemeenskappe.

Om die kommersiële landbou betrokke te kry, sal 'n konsepvoorstel, voortspruitend uit die konferensie, voorgelê word aan dieselfde werkgroep wat die strategiese plan vir landbou saamgestel het.

Daar word gehoop dat genoeg boere en ander grondgebruikers die handves sal steun sodat dit op die wêreldberaad internasionaal bekend gestel kan word as Suid-Afrikaanse grondgebruikers se verbintenis tot bewaring.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.7%
Rand - Pond
19.41
-0.4%
Rand - Euro
17.30
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,636.61
+0.9%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,057.00
+0.7%
Platinum
863.50
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,501
+0.4%
Alle aandele
63,851
+0.4%
Hulpbronne 10
56,307
+0.2%
Industriële 25
79,590
+0.1%
Finansiële 15
14,137
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot