AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA kry nóg beskerming teen gestorte hoendervleis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die plaaslike hoendervleisbedryf het voorlopige teenstortingstariewe gekry teen sulke ingevoerde stukke aan die been uit vyf lande, asook borsvleis uit Brasilië. Foto: Carien Kruger
Die plaaslike hoendervleisbedryf het voorlopige teenstortingstariewe gekry teen sulke ingevoerde stukke aan die been uit vyf lande, asook borsvleis uit Brasilië. Foto: Carien Kruger
Die plaaslike hoendervleisbedryf het voorlopige teenstortingstariewe gekry teen ingevoerde stukke aan die been uit vyf lande, asook borsvleis uit Brasilië.

Voorlopige teenstortingstariewe van tot 265% geld vanaf 17 Desember 2021 vir die eerste keer op sekere ingevoerde hoendervleissnitte uit Brasilië, van waar die meeste hoendervleis tans ingevoer word.

Die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac) het nuwe voorlopige teenstortingstariewe op stukke aan die been uit Brasilië, Denemarke, Ierland, Pole en Spanje ingestel, asook borsvleis uit Brasilië.

Die tariewe volg ná ’n aansoek deur die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) in Februarie vanjaar.

Mnr. Donald MacKay, direkteur van XA International Trade Advisors, skryf in ’n blog dat voorlopige teenstortingstariewe vir ses maande geld. Die snitte en hul persentasietariewe is op 17 Desember in die Staatskoerant afgekondig. Verskillende persentasietariewe geld vir verskillende maatskappye in die betrokke lande, na gelang van of die maatskappye voorleggings aan Itac gemaak het.

Die hoogste tarief vir Brasiliaanse maatskappye is 265,1%, vir Deense maatskappye 67,4%, vir Ierse maatskappye 158,42%, vir Poolse maatskappye 96,9% en vir Spaanse maatskappye 85,8%. 

Beskerming nodig

Mnr. Izaak Breitenbach, hoofbestuurder van die braaihoenderorganisasie van die SAPV, sê Itac staan nie altyd voorlopige tariewe toe nie, maar hy vermoed die kommissie besef watter probleme die bedryf ervaar en dat vroeër beskerming nodig is.

Die hoogste tariewe wat ingestel is, is min of meer waarvoor die SAPV gevra het.

Breitenbach sê ’n mens moet in gedagte hou dat teenstortingstariewe bykomend tot bestaande Most Favoured Nation- (MFN) tariewe gehef word. Dit beteken vir sekere Brasiliaanse maatskappye geld die MFN-tarief van 62% op stukke aan die been plus 256,1% van die teenstortingstarief.

“Dit gee ’n mens ’n aanduiding van hoe groot die stortingsmarge is,” sê Breitenbach.

Alle betrokke partye het tot 17 Januarie tyd om kommentaar te lewer op die voorlopige tariewe en Itac moet dan besluit oor finale tariewe voordat die ses maande verstryk het. 

Verbruikerspryse

Oor die uitwerking wat die voorlopige tariewe op verbruikerspryse kan hê, sê Breitenbach ’n mens moet onthou dat invoerders nie die voordeel van stortingsmarges van tot 256% aan die publiek deurgegee het nie. In die verlede het verbruikerspryse ook nie onmiddellik ná hoër invoertariewe gestyg nie.

Verbruikerspryse en produsentepryse het wel in 2021 gestyg. Breitenbach sê dit was ’n herstel nadat pryse in 2020 weens die covid 19-pandemie se ontwrigting gedaal het en ook weens die groot styging in pryse van voergrondstowwe. 

Vinnige aksie verwelkom

Die teenstortingsbeweging FairPlay verwelkom die tariewe. “Dit is ’n innoverende en baie welkome oplossing tot die probleem van uiters lang ondersoeke na aansoeke vir teenstortingstariewe,” sê mnr. Francois Baird, stigter.

“FairPlay het herhaaldelik gevra vir vinniger optrede rakende teenstortingsaansoeke en ons is verheug met hierdie besluit. Verder is dit nog ’n spyker in die doodskis vir diegene wat die bestaan van storting en roofsugtige handel ontken.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.3%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.55
-0.4%
Silwer
20.44
-1.1%
Palladium
2,275.00
+0.6%
Platinum
930.00
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,180
-0.4%
Alle aandele
65,528
-0.5%
Hulpbronne 10
62,829
-0.7%
Industriële 25
79,632
-0.5%
Finansiële 15
14,006
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot