AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA landbou in beseringstyd – McBain

Suid-Afrika is op die drumpel van ? politieke skuif, en die landbou sal na homself sal moet omsien.

Paneellede van 'n Nasie in Gesprek-sessie by die Nampo-Oesdag is dit eens dat Suid-Afrika op die drempel van 'n politieke skuif is en dat die landbousektor die veranderinge wat hulle vir hulleself wil bewerkstellig, self moet bestuur.

Dié sessie het gefokus op beleidsaangeleenthede en is aangebied deur mnr. Theo Vorster, terwyl die paneel bestaan het uit mnr. Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte van Graan SA; dr. John Purchase, hoof uitvoerende beampte van Agbiz; Hamish McBain, voormalige uitvoerende direkteur van Tiger Brands Bpk. en mnr. TP Nchocho, hoof uitvoerende beampte van die Land Bank.

McBain het gesê dat hulle rede tot kommer het: “Ons is nou reeds in beseringstyd, ons het in die laaste dekade 'n afwaartse neiging beleef met betrekking tot die verlies aan boere en geen beleggings deur nuwe produsente nie. Die ideaal is om te sien dat die landbou volgehoue groei toon omdat die bevolking van Suid-Afrika en Afrika ook groei, en iemand almal sal moet voed.”

Die paneellede het saamgestem dat sekere goeie beleide in plek is, maar die probleem steek kop uit tydens die implementering daarvan.

Grondhervorming

McBain het inligting met die gehoor gedeel van 'n voorlegging oor grondhervorming wat hy in China aangebied het. Hy het aangevoer dat die nege streke ter wêreld wat aan die studie deelgeneem het, verklaar het dat die algemene rede waarom grondhervorming onsuksesvol was, was die gebrek aan vennootskappe met die private sektor, in terme van opleiding.

“In Suid-Afrika het ons die ekstra dimensie dat daar 'n tekort aan vertroue tussen die Regering, boere en die private sektor is. Die twee ander kwessies wat die studie in hierdie nege streke uitgelig het, was 'n behoefte aan makro-finansierders, sowel as 'n behoefte aan kommunikasie tussen die verskillende aandeelhouers. Ons moet hieruit leer,” het McBain gesê.

De Villiers het hierop geantwoord dat die Nasionale Ontwikkelingsplan voorsiening maak vir die oordrag van 20% van grond. “Dit is aanvaarbaar, want daar kom jaarliks sowat 13% grond die mark binne, maar finansiering om hierdie plase te bekom, word nie beskikbaar gestel nie.”

* Besoek die Nasie in Gesprek-webtuiste by www.nasieingesprek.co.za. Laai die Nasie in Gesprek Toep af by die verskeie App winkels en neem lewendig deel aan die gesprek. Kyk na al die episodes op Youtube http://bit.ly/1V5SBwN en hou die webtuiste dop vir die uitsaaitye van die verskeie episodes op die verkillende televisiestasies. Volg die gesprek ook op twitter @nationconverse en kyk uit vir ons gereelde plasings op ons Facebook bladsy https://www.facebook.com/NationinConversation/ asook op Instagram https://www.instagram.com/nationconverse/

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot