AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA landbou vir altyd verander – Mulder

Die stakings in die landbou gaan ingrypende strukturele veranderinge tot gevolg hê, aldus dr. Pieter Mulder.

Die afbrand van eiendom en oeste tydens die staking wat die Wes-Kaap sowat twee weke lank geteister het, gaan tot geldelike verliese vir plaaseienaars én plaaswerkers in die volgende jaar lei. Dit is een van die stellings wat dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, op ’n boeredag op Willowmore in die Oos-Kaap gemaak het.
 
“Kommersiële landbouers is nie welsynswerkers nie, maar eerstens sakemanne wat ’n wins moet maak. Eers daarna kan landbouers aandag gee aan maatskaplike kwessies, soos wat die vakbonde tans van hulle verwag,” lui Mulder se toespraak.
 
Mulder het die geweld, intimidasie en politiekery wat die staking vergesel het, ten sterkste veroordeel. “Die huidige landboustakings gaan die landbou in Suid-Afrika vir altyd verander. Ons gaan in die volgende paar jaar ’n ingrypende strukturele verandering in die landbou sien.”
 
Boodskap van boere
Die boodskap wat Mulder tans van boere regoor die land ontvang, is dat hulle meen die tyd het aangebreek om hul afhanklikheid van plaaswerkers so ver moontlik te beperk.

“In ontwikkelde lande soos Amerika en Australië, waar min plaaswerkers beskikbaar is, is boerdery-werktuie reeds so ontwikkel dat dit ’n boer help om sonder honderde werkers klaar te kom. Een oesmasjien kan die werk van honderde werkers doen.”
 
Mulder sê ’n buitensporige minimum loon op lang termyn sal tot groot werksverliese en meganisasie in die bedryf lei. Die aantal plaaswerkers in die land het van 2004 tot 2011 van 1,1 miljoen tot 624 000 gedaal. Hoewel dít ’n wêreldneiging is, het onsekerheid oor, byvoorbeeld, grondhervorming en regeringsinmenging op plase, die daling verhaas. Die verwagte verskuiwing na meganisasie kan dié neiging verder bespoedig.
 
As die stygende elektrisiteit-, water- en brandstofkoste in ag geneem word, kan dié boere nie ’n skielike verhoging in arbeidskoste bekostig nie – wat hulle voor die keuse van bankrotskap of vermindering van werkers sal stel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.7%
Rand - Pond
19.74
-1.6%
Rand - Euro
17.51
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,658.01
-0.1%
Silwer
18.84
-0.3%
Palladium
2,228.64
+3.6%
Platinum
870.47
+0.5%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,188
-0.4%
Alle aandele
63,567
-0.4%
Hulpbronne 10
60,135
+3.9%
Industriële 25
77,110
-1.8%
Finansiële 15
13,770
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot