AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA melkboere tel onder wêreld se room

SA het van die doeltreffendste melkboere ter wêreld, en kostedruk kan dalk verlig word as die mielieprys wel afneem.

Suid-Afrika het van die doeltreffendste en innoverendste melkboere in die wêreld, sê mnr. Bertus de Jongh, besturende direkteur van die Melkprodusente-organisasie (MPO).

“Julle moet in julself glo,” het hy aan boere by ’n MPO-suiweldag by die Belnori Boutique Cheesery naby Bapsfontein Gauteng gesê.

Volgens De Jongh word Suid-Afrikaanse boere se syfers jaarliks aan 95 ander lande se melkboere s’n gemeet en dit kom altyd in die topdrie of -vyf uit. Hy het boere moed ingepraat en gesê die rekordverskil tussen internasionale en plaaslike melkpryse is onvolhoubaar. Plaaslike pryse sal mettertyd invoer- en uitvoerpariteitspryse moet volg.

Uitvoer styg deurentyd en Afrika bied ’n goeie mark soos wat Afrikalande se ekonomieë vinniger as Suid-Afrika s’n groei. Die middelklas op die vasteland asook plaaslike dieet verander van stysel na proteïen, wat die suiwelbedryf uitstekend pas.

Internasionaal gereken
De Jongh sê Suid-Afrikaanse boere se doeltreffendheid trek internasionaal aandag. ’n Chinese maatskappy het planne om moontlik ’n verwerkingsfabriek in KwaZulu-Natal op te rig en dan die helfte van die provinsie se melk te koop vir produkte wat na China uitgevoer sal word.

Oor melkboere se kostedruk het De Jongh gesê dit kan moontlik later vanjaar verlig word indien die verwagte laer mielieprys ’n werklikheid word.

Dr. Koos Coetzee, hoofekonoom van die MPO, sê in sy jongste verslag oor die bedryf se belangrikste markaanduiders dat totale melkproduksie in Februarie 0,2% laer was as in dieselfde maande verlede jaar.

Hy verwag dat onlangse stygings in die pryse van produksiemiddele in die komende maande ’n negatiewe invloed op produksie kan hê.

Verlede jaar se totale melkproduksie was slegs 1,2% meer as 2012 s’n. Coetzee verwag vanjaar se groei sal minder as 1% wees.

Hoewel melkverwerkers sedert September verlede jaar stygings in produsentepryse aangekondig het, is pryse steeds laer as die vlakke wat nodig is om produksie aan te moedig, sê hy. Kleiner varsmelkverwerkers mag dalk sukkel om genoeg melk te verkry.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot