AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA-mieliemeel gesog in Afrika

Mieliemeel-uitvoer vanuit Suid-Afrika het die afgelope jaar met 365 % gestyg en koringmeel-uitvoer in die afgelope ses maande met 43 %.

Die Meulenaarskamer sê ál hierdie meel word in Afrika verkoop. Volgens die kamer is in die 12 maande tot April 158 000 ton mieliemeel uitgevoer.

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende direkteur van die kamer, sê ondanks 'n oorskot in Suid-Afrika, is bestellings van bykans 450 000 ton ingevoerde mielies deur plaaslike meulenaars vanuit die buiteland vir die tydperk Mei tot Desember vanjaar geplaas.

Hy skryf dit toe aan die groot vraag na mielies in Suider-Afrika en die feit dat ingevoerde wit mielies tans R200/ton goedkoper is as plaaslike mielies.

Daar word geraam dat sowat 4 miljoen ton wit mielies van die afgelope seisoen by Suid-Afrikaanse meulens gemaal word en die hoeveelheid wat uitgevoer word, neem by die dag toe.

Mnr. De Villiers sê in die stryd teen hongersnood is dit belangrik dat daar 'n ewewig tussen voedselhulp en kommersiële voedselvoorsiening moet wees.

"Hoewel daar beslis 'n plek vir regmatige voedselhulp is, kan ons net vertrou dat die ontwikkelde wêreld nie kommersiële markte in ons streek sal vernietig deur 'n oorvloed gesubsidieerde oorskotgraan onder die dekmantel van voedselhulp hier stort nie," het hy gesê.

Hy sê die beginsel dat "Afrika deur Afrika" gevoed moet word, moet 'n hoeksteen van die strategie vir nuwe ekonomiese vennootskap vir Afrika se ontwikkeling wees. "As die wêreld begaan is oor 'n tekort aan voedsel, laat hulle die geld skenk en die res aan die mark oorlaat."

Volgens hom bewys Suid-Afrika dat die vrye mark goed werk binne 'n raamwerk van politieke stabiliteit en gesonde ekonomiese beleid.

Hy sê een van die grootste probleme is dat buurlande se regerings, ondanks die hongersnood in hul lande, dit nie makliker maak om kos in te voer nie. "Ondanks die hongersnood, dring Zimbabwe steeds aan op 'n invoertarief van 40 % op mieliemeel. Dit maak nie sin nie," het hy gesê.

Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot