AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA mielies eerste keer na Venezuela

Suid-Afrikaanse wit mielies het  nóg ’n deurbraak op die wêreldmark gemaak toe Venezuela vir die eerste keer ’n vrag ingevoer het.

Suid-Afrikaanse wit mielies het  nóg ’n deurbraak op die wêreldmark gemaak toe Venezuela vir die eerste keer ’n vrag ingevoer het.


Dit maak Venezuela die vierde land op die lys van oorsese uitvoermarkte vir plaaslike wit mielies. Daarby wink die graanhonger China nou ook nadat dieselfde proses as met Venezuela, om die nodige protokolle tussen die twee regerings te vestig, onlangs afgehandel is.


Venezuela moes, volgens die Amerikaanse regering se buitelandse landboudiens, die afgelope vyf jaar gemiddeld sowat 1,3 miljoen ton mielies per jaar invoer.


Nuus verwelkom

Graan SA, wat die prosesse met die twee lande se owerhede in ’n groot mate aangevuur het, het die nuus van 25 587 ton wit mielies wat pas na Venezuela uitgevoer is, verwelkom.


Hy het dit aan spanwerk tussen almal in die graanbedryf toegeskryf en daarop gewys dat die uitvoer op ’n vroe?re besoek deur Minister Tina Joemat-Pettersson aan Venezuela volg.


Graan SA en die SA Graanhandelaarsvereniging (Sacota) het die wiele vroeg in November verlede jaar aan die rol gesit nadat verneem is dat Venezuela in Suid-Afrikaanse mielies, in daardie stadium van die goedkoopste op die wêreldmark, belang stel.


Ingeligte besluit

Die vereiste inligtingstuk oor plae is saamgestel en op versoek van die Venezuelane in Spaans vertaal sodat daardie land se owerheid ’n ingeligte besluit oor moontlike plantgesondheid-risiko’s kon neem. Graan SA en Sacota het daarvoor betaal.


Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het die toepaslike uitvoerpermitte uitgereik. De Villiers voeg by dat soortgelyke projekte, waar goedkeuring vir die uitvoer van ’n plantaardige kommoditeit verkry moet word, gewoonlik twee jaar duur.


‘‘Almal in die departement, die mieliebedryf en die betrokke uitvoerder verdien ’n pluimpie dat dit binne ’n jaar afgehandel is,’’ het hy gesê.


Ondersoek ingestel

’n Soortgelyke proses is pas met China afgehandel nadat ’n amptelike afvaardiging van dié land Suid-Afrika in die afgelope strooptyd besoek het om ter plaatse ondersoek in te stel.


‘‘Ons sien met verwagting daarna uit om ook met hulle besigheid te doen,’’ sê De Villiers.


Suid-Afrikaanse wit mielies, wat tradisioneel na ander Afrika-lande uitgevoer word, het die oorsese mark hierdie seisoen met mening betree. Van Suid-Afrika se wit mielies is sedert die begin van die bemarkingsjaar op 1 Mei ook al na Itali?, Mexiko en Korea uitgevoer – met soveel sukses dat diepsee-uitvoer (740 831 ton teen middel vandeesmaand) die Afrika-uitvoer (188 878 ton) ver verbygesteek het.


Die totale mielie-uitvoer het teen middel vandeesmaand op amper 1,6 miljoen ton gestaan, met nog die helfte van die bemarkingsjaar wat voorlê. In die vorige bemarkingsjaar het mielie-uitvoer net onder 2,2 miljoen ton beloop.


19 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.18
+0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,706.35
-1.2%
Silwer
20.27
-3.8%
Palladium
2,294.50
-1.2%
Platinum
921.50
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,405
-0.7%
Alle aandele
65,826
-0.7%
Hulpbronne 10
63,657
-1.4%
Industriële 25
79,717
-0.4%
Finansiële 15
14,005
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot