AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA mik na 50 miljoen kg wol

Die mikpunt is om 50 miljoen kg wol per jaar in Suid-Afrika te produseer, sê mnr. Harry Prinsloo, NWKV-voorsitter.

Die plaaslike wolskeersel is op pad om die jaarlikse mikpunt van 50 miljoen kg in die huidige gunstige markomgewing te behaal.

Mnr. Harry Prinsloo, nasionale voorsitter van die NWKV, sê die wolmark is in ’n opboufase ná die terugslag twee tot drie jaar gelede weens slenkdalkoors. Produsente behaal tans tussen R60 en R65 per kg skoon behaal.

Prinsloo het op die kongres van Vrystaatse tak van die NWKV in Bloemfontein gesê die 44 miljoen kg wol wat die afgelope produksiejaar gewler is, is sowat 10% hoër as die voorafgaande jaar.

“Dit is egter kommerwekkend dat die verswakking van die rand weens die verkeerde redes gebeur,” sê Prinsloo. “Die kosteknyptang bly ’n kopseer in die landbou.”

Styging in lone en elektrisiteit
Nog ’n kommerwekkende aspek van die bedryf is dat die styging in die wolprys van sowat 27% ongedaan gemaak word deur die styging in lone, elektrisiteit en die ander uitgawes wat volgens die ekonoom Ernst Janovsky tot 30% en selfs meer kan beloop.

Prinsloo sê die goeie nuus van die huidige oplewing in wol is dat weer van Suid-Afrika se wolproduksie op die internasionale markte kennis geneem word.

“Wol het skynbaar sy plek in die verbruiker se klerekas behou, ten spyte van die ekonomiese insinking wat in Europa en elders steeds gevoel word. Die verbruik is wel ietwat laer, maar die produk as deel van die natuurlike vesels is steeds in aanvraag. Wêreldwyd word ’n terugkeer na natuurlike vesels ondervind,” sê Prinsloo.

Met verwysing na die gehalte van die SA skeersel, flikker gevaarligte vir Prinsloo. Die plaaslike produsent sal moet aandag skenk aan die besoedelingsvlakke van die SA skeersel, wat een van die uitdagings op die internasionale mark is.

Byskrif:
Mnr. Jan Jooste en sy seun, Daniël (tweede van regs), van die plaas Julia in die distrik Kestell, is die derde keer as streekswenner van die bes geklasseerde skeersel in die Vrystaat aangewys. Van links is mnre. Jacques Prinsloo, NWKV-streeksverteenwoordiger van die Neumann-broers van Excelsior, distrik Vrede, wat in die tweede plek was, Andries Mulder, Vrystaatse bestuurder: Landboubesigheid van FNB, Jooste, en Stephan Fourie van Boompie Alleen, Vrede, wat saam met sy pa, Pieter, in die derde plek was.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,709.77
-1.0%
Silwer
20.39
-3.2%
Palladium
2,259.50
-2.7%
Platinum
917.00
-1.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot