AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA minder mededingend

Suid-Afrika se mededingendheid op internasionale front daal en dit lei tot kommer, sê dr. Pieter Mulder.

Kommer bestaan omdat Suid-Afrika se mededingendheid op internasionale front daal, aldus dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Hy het tydens Agri SA se jaarkongres in Johannesburg gesê Suid-Afrika lê tans in die 53ste posisie, terwyl dit verlede jaar die 44ste plek beklee het. “Ons is agt plekke af: Lande soos Mexiko, Turkye en Colombië het ons verbygesteek.”

Beleggings in Suid-Afrika het ook afgeneem. Waar die land nommer een was, sê Mulder Suid-Afrika lê tans negende. Angola is tans die eerste keuse van land vir belegging in Afrika. “En hoekom? As daar aanmekaar van nasionalisering gepraat gaan word, gáán dit ‘n impak op die land hê.”


Spanning tussen politiek en voedselsekerheid

Mulder sê dit is duidelik dat spanning tussen politiek en voedselsekerheid in die land bestaan. “Dit is moontlik omdat sekere politieke besluite wat geneem word regteenoor voedselsekerheid staan.”

Volgens Mulder hou dit verband met ‘n wêreldwye neiging waar ideologie teenoor die werklikheid staan. “Dit is maklik om ideologie te verwoord, maar die werklikheid is dikwels anders.” Hy sê dié neiging het ook ‘n invloed op grondhervorming en die konsepwette en beleid.

“Die president (Jacob Zuma) sê altyd vir my moenie luister na die los stellings wat gemaak word nie. Hy sê ons moet luister na wat die minister sê, want dit is wat die beleid is. Maar wat word beplan vir die beleid binne die ANC?” vertel Mulder. 

Veralgemenings oor boere

Wat veralgemenings oor boere betref, waarsku Mulder dat te alle tye teen alle veralgemenings binne die sektor gewaak moet word. Hy sê soos wat veralgemenings oor wit kommersiële boere bestaan dat hulle ryk is, hulle werkers onderdruk en dies meer, bestaan veralgemenings oor swart boere ook.

“Ons moet almal daarteen waak, ook teen veralgemenings dat alle swart boere misluk het,” aldus Mulder.

14 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.66
+0.6%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,315.22
+4.1%
Platinum
925.95
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,611
+3.0%
Alle aandele
66,070
+2.9%
Hulpbronne 10
64,192
+4.1%
Industriële 25
79,708
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot