AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

SA minister vat swartvlek na WHO

Die krisis oor swartvlek by SA se sitrus vir die EU is op hoë vlak met die WHO opgeneem.

Sitrusboere verwelkom die stap van die Departement van Handel en Nywerheid om die swartvlekkwessie na die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) te neem.

Mnr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, het die kwessie met die sanitêre en fitosanitêre komitee van die WHO opgeneem omdat die Europese Unie dreig om te weier dat sitrusvrugte uit Suid-Afrika die gebied binnekom omdat hulle glo bang is dat die siekte na boorde in die gebied oorgedra kan word.

Davies meen dat die EU se standpunt daarop gemik is om sy lidlande te beskerm deur hoogs mededingende sitrus uit Suid-Afrika te beperk, eerder as wat die unie oor plantgesondheid besorg is.

Hy sê wetenskaplike kennis ondersteun nie die EU se aantyging dat swartvleksiekte Europese boorde kan besmet nie. Volgens hom het die EU 'n voorstel van Suid-Afrika om die EU in verskillende sones te verdeel en strenger regulasies in te stel vir sitrus wat na sitrusproduserende gebiede in die suide van Europa uitgevoer word, geïgnoreer.

Mnr. Pieter Nortjé, voorsitter van die sitrusprodusentevereniging (CGA), sê hulle verwelkom die stap, maar meen dat die aangeleentheid dalk uitgeklaar kan word vóórdat dit na die WHO gaan. "Daar is reeds gunstige verwikkelinge deurdat Europa 'n onafhanklike paneel van kundiges saamgeroep het om die feite oor swartvlek om 'n tafel te bespreek. Indien dit in ons guns afloop, sal die saak nié voor 'n paneel van die WHO hoef te dien nie."

Hy glo dat die deurlopende inligting wat hulle aan die Departement van Handel en Nywerheid deurgegee het, verseker het dat die minister baie goed ingelig is oor die aangeleentheid.

Nortjé sê gevestigde en nuwe sitrusprodusente is onder geweldige finansiële, operasionele en administratiewe druk om simptoomvrye vrugte te lewer. "Die sitrusbedryf se koste uit eie sak was vanjaar byna R1 miljard. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is onder net soveel druk om die proses te administreer."

Tog is dit nie net slegte nuus nie. "Die goeie wat hieruit ontstaan het, is dat die sitrusbedryf en Departement van Landbou mekaar gevind en bygestaan het sodat ons nou net 'n sterker uitvoerder gaan word."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot