AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9340
0,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9220
0,00
SUNS
29 Sep
-
9800
0,00
WEAT
29 Sep
-
7047
0,00
WMAZ
29 Sep
-
4809
0,00
YMAZ
29 Sep
-
4733
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA moet meer as ‘smous’ in Afrika

Suid-Afrika sal belegging in Afrika deel van sy handelstrategie op die vasteland moet maak.

Die res van Afrika is ’n belowende mark vir Suid-Afrika, maar as die land bloot al meer produkte op die vasteland gaan probeer smous sonder om ook te belê, gaan daar weerstand in dié markte ontwikkel, sê dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid.

Hy het by die bekendstelling van ’n departementele eenheid genaamd Trade and Investment Africa (TIA) gesê sowat 30% van die land se uitvoer is reeds vir Afrika bestem, en die denkwyse agter die TIA is om handel deur belegging te bevorder.

Davies sê Suid-Afrika moet nie net oor handelsintegrasie in Afrika onderhandel nie, maar ook met sy handelsvennote saamwerk op die gebiede van nywerheidsontwikkeling en die skep van infrastruktuur.

Tropjag

Die landbou, tesame met energie, vervoer en inligtings- en kommunikasietegnologie, is die groeisektore op die vasteland, het me. Nthabiseng Dube, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Elektrotegniese Uitvoerraad, by die TIA se bekendstelling gesê.

Volgens haar is Suid-Afrika se probleme met handel op die vasteland kwessies soos hoë tariewe op Suid-Afrikaanse goedere, hoë logistieke koste, beperkte Suid-Afrikaanse finansiering van projekte, en produkte uit die Ooste wat van swakker gehalte, maar goedkoper, is.

Sy meen die grootste probleem is dat Suid-Afrika nie probeer om gesamentlik handelsprobleme te oorkom nie, en dat die staat en private sector moet saamwerk. “Ons jag nie in ’n trop soos ons Europese en Asiatiese mededingers nie.”

Sommige lande, soos Swede, het ’n organisasie wat, as daar ’n groot projek elders in die wêreld begin word, dié land se maatskappye nooi om die projek te bespreek, asook hoe hulle mekaar kan help, het sy gesê.

By die TIA se kantoor in Pretoria bied amptenare steun aan Suid-Afrikaanse ondernemings wat sake in die res van Afrika doen. Dit bied ’n alles-in-een-diens waar al die steun programme van die departement op een plek beskikbaar is. Luidens ’n inligtingstuk van die departement is een van die doelwitte om ’n nouer verhouding tussen die Regering en die private sektor te bewerkstellig sodat die uitvoer- en beleggingsgeleenthede in Afrika benut kan word.

Die TIA sal hom toespits op mediumgroot tot groot maatskappye wat gereed is om uit te voer en wat Afrika as sleutelmark beskou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.36
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,646.69
-0.8%
Silwer
18.67
-1.2%
Palladium
2,141.00
-0.5%
Platinum
850.50
-1.8%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,413
0.0%
Alle aandele
63,808
0.0%
Hulpbronne 10
57,878
0.0%
Industriële 25
78,523
0.0%
Finansiële 15
14,099
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot