AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

'SA moet sy handelsmerke beskerm'

Die Nuwe Nasionale Party het 'n beroep op die Departement van Handel en Nywerheid gedoen om rooibosboere by te staan in die stryd om plaaslike handelsname te beskerm.

Die Nuwe Nasionale Party het 'n beroep op die Departement van Handel en Nywerheid gedoen om rooibosboere by te staan in die stryd om plaaslike handelsname te beskerm.

Dit volg op die herrie wat losgebars het ná dit bekend geword het dat me. Virginia Burke-Watkins, van die Amerikaanse maatskappy Burke International, die naam rooibos verlede jaar in haar naam as 'n handelsmerk in dié land geregistreer het. Rooibos Beperk beveg namens die Suid-Afrikaanse rooibosbedryf Burke International se aanspraak op die naam.

Dr. Rodney Rhoda, die NNP se woordvoerder oor handel en nywerheid, sê Suid-Afrika se wette oor handelsmerke moet hersien word om die indruk dat plaaslike handelsmerke niks werd is nie, hok te slaan. Die departement moet dit duidelik maak dat Suid-Afrikaanse ondernemings en plaaslike handelsmerke net so waardevol is soos dié van die res van die wêreld.

Hy sê dit is net regverdig dat Suid-Afrika sy handelsname beskerm omdat die meeste Europese regerings húl boere bystaan in die beskerming van plaaslike produkte se handelsname.

"Suid-Afrika word deesdae voortdurend daarvan beskuldig dat ons ander lande se kulturele handelsname gebruik ten koste van daardie lande se boere. Waarom word dit van Suid-Afrika verwag om groot moondhede toe te laat om ons eie kulturele handelsname, soos rooibos, na willekeur te gebruik?," wil dr. Rhoda weet.

Hy moedig die departement aan om te volhard met sy goeie werk om buitelandse handel te bevorder en nuwe markte vir Suid-Afrikaanse produkte te vind.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot