AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

SA neem voortou met wind-atlas

Met sy wind-atlas neem Suid-Afrika nou die voortou in die ontwikkeling van só ‘n model vir die wêreld, sê me. Dipuo Peters, Suid-Afrika se Minister van Energie.  

Met sy wind-atlasneem Suid-Afrika nou die voortou in die ontwikkeling van só ‘n model vir die wêreld, sê me. Dipuo Peters, Suid-Afrika se Minister van Energie.

Peters het tydens die Windenergie-seminaar by Gallagher Estate in Midrand in Gauteng gesê met die skep van die wind-atlas verbind Suid-Afrika hom opnuut tot die ontwikkeling van skoon energie vanaf die wind en son.

Die wind-atlasprojek sal vier jaar duur en die eerste tien maste is reeds in die Noord-, Suid- en die Oos-Kaap opgerig. Die suksesvolle ontwikkeling van tegnologie vir windenergie is afhanklik van akkurate kennis en die wind-atlas sal ’n groot bydrae in dié verband maak.

Volgens mnr. Dan Frederiksen, Deense ambassadeur in Suid-Afrika, is dit belangrik dat Suid-Afrika se boere, grondeienaars en gemeenskappe voordeel trek uit hernubare energieprojekte in dié land. “Dwars oor die wêreld, en veral in Denemarke, kan windenergie ’n belangrike rol speel in die ekonomiese ontwikkeling van ’n land se armer gebiede omdat dit ’n finansiële bydrae lewer én werkskepping bevorder. Suid-Afrika behoort geen uitsondering te wees nie,” het Frederiksen gesê.

Meer besonderhede oor die wind-atlas is te vinde op die webwerf  www.wasa.csir.co.za en om inligting af te laai kan internetbesoekers kyk na http://wasadata.csir.co.za/wasa1/WASAData.

29 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.1%
Rand - Pond
22.02
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.88
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,979.39
-0.1%
Silwer
23.86
-0.2%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,630
-0.7%
Alle aandele
76,251
-0.6%
Hulpbronne 10
66,623
-1.3%
Industriële 25
102,886
-0.3%
Finansiële 15
15,557
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot