AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA netto-uitvoerder van rooivleis in 2016

Die rooivleisbedryf is optimisties dat SA sy nuut verworwe status as netto-uitvoerder van rooivleis oor die lang termyn sal behou.

Hy is optimisties dat die rooivleisbedryf die prestasie van 2016 sal kan voortsit toe die land die eerste keer ’n netto-uitvoerder van beesvleis geword het, sê mnr. Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die RPO. Dít is volgens syfers wat die RPO van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) bekom het.

Hiervolgens het Suid-Afrika in 2016 altesaam 38 173 ton beesvleis uitgevoer, lewende hawe uitgesluit. Die land het in dieselfde tydperk 24 744 ton beesvleis, lewende beeste uitgesluit, ingevoer.

“Die implikasie is dat die land in 2016 ’n netto-uitvoerder van beesvleis was met 2,8%,” sê Schutte.

Massa-slagtings in droogte

Volgens Schutte was een van die bydraende faktore hiertoe die massa-slagtings weens die voorafgaande droogte.

"Die moontlikheid bestaan dat die uitvoerneiging in 2017 en 2018 kan terugswaai na dié van 'n netto-invoerder, maar dat die stygende rooivleisproduksie in 2019 weer kan bydra tot die status as netto-uitvoerder," sê hy.

Hy skryf sy optimisme toe aan die stygende produksie die afgelope vyf jaar, asook 'n toename in die karkasgewig van speenkalwers van 'n gemiddeld van 250 kg tot 275 kg. Boere slaag daarin om meer vleis te lewer, ten spyte van die wye vestiging van wildboerderye in veegebiede en die negatiewe uitwerking van mynbou.

Verslagting van beesvleis

Die verslagting van beesvleis het sedert 2012 van bykans 2,3 miljoen kg tot bykans 3 miljoen kg toegeneem, 'n styging van 29,7%.

Die land wat die meeste van die plaaslike sappige biefstuk van uitvoergehalte kry, is Brittanje.

“Dit is juis waar ons wil wees, in die dollar- en pondmarkte,” sê Schutte. Hy sê die rRgering het ook baie gedoen om ’n ander winsgewende mark, China, vir die plaaslike bedryf toeganklik te maak.

Uitvoer na China

“Die onus rus nou op die bedryf om die nodige protokolle vir uitvoer na China ingestel te kry – daarna kan die private sektor die ontwikkeling van dié mark doen.”

“Beter tegnologie en groter intensifisering het ’n rol gespeel, sowel as die feit dat daar vordering gemaak is met die ontsluiting van die potensiaal van die opkomende sektor, wat 40% van alle vee in die land besit.” Hy sê die land se goed ontwikkelde en gevorderde voerkraalbedryf het ook ’n groot rol in die prestasie gespeel.

Dit is hoofsaaklik A-graad-beesvleis wat uitgevoer word, en dan ook die agterkwart. Daar is dikwels op die plaaslike mark verbruikersweerstand teen hoë pryse vir duurder vleissnitte, soos filet of kruisskyf.

Dit maak sin

“Dit gebeur soms dat die voorkwart per kilogram selfs meer winsgewend in die plaaslike mark verkoop word as die agterkwart, so dit maak sin om agterkwart na die buitelandse markte uit te voer as die prys beter is as in die plaaslike mark.”

Schutte glo die opkoms van die swart middelklas het heelwat te doen met die plaaslike gewildheid van voorkwart-vleis, wat gewoonlik gestowe word eerder as die agterkwart, waaruit prima-snitte vir braai verkry word.

Volgens die RPO was die formele plaaslike beesvleisproduksie verlede jaar 792 095 ton. Dit beteken dat 4,8% van die plaaslike produksie verlede jaar uitgevoer is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot