AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA ‘nie mislukte staat’

Suid-Afrika is nie ’n mislukte staat nie en is ook nie op pad soontoe nie, het ’n politieke ontleder op Nampo gesê.

Suid-Afrika is nie ’n mislukte staat nie en is sy behoud staatstoelaes, die informele ekonomie, die swart middelklas en sy media, sê dr. Piet Croucamp, politieke ontleder aan die Universiteit van Johannesburg.

Hy was die spreker by die FNB-ontbyt op die eerste dag van die Nampo-Oesdag. Volgens die Wêreldbank het Suid-Afrika deur sy toelaes sy vlak van “absolute armoede” van 10% tot 2% verminder, het Croucamp gesê.

Die swart mense wat die informele ekonomie oorheers, is die land se groot kapitaliste, die media is baie militant en vry, en die swart middelklas dra geweldig tot bestendigheid by.

Middelklasbelange
Mense se politieke gedrag verander wanneer hulle middelklasbelange kry.  Dit is hoekom 700 000 swart mense in die afgelope verkiesing vir die DA gestem het, sê Croucamp.

Die land se politieke stelsel het aansienlik mededingender geraak, met die ANC wat in die verkiesing byna oral in die land steun verloor het. In só ’n stelsel is daar ’n groter kans dat die Regering veranderinge sal teweegbring wat tot meer belegging in die land se ekonomie kan lei.

Croucamp sê Suid-Afrikaners ervaar nou “’n vervreemding van die bevrydingskonsep”.

Moet beter bestuur
Hy sê hoewel die ANC baie bewus is daarvan dat die land beter bestuur moet word, sal Zuma na verwagting sy nuwe kabinet só saamstel dat sy posisie veilig is.

“Wit Suid-Afrikaners gee nie om watter kleur die mense in die Kabinet is nie, solank dit goeie regering is.”

Croucamp sê ondanks die manier hoe die land bestuur word, gaan dit tog goed met die landbou. “Boere het baie goed in die nuwe Suid-Afrika aangepas.”

Oor hidrobreking het Croucamp gesê as gas in die Karoo gevind word, gáán hidrobreking plaasvind. Sy raad aan boere is om te kyk of hulle die proses tot hul eie voordeel kan bestuur. In Amerika is energie volgens hom, danksy hidrobreking, 30% goedkoper as in Europa en dra dit baie tot ekonomiese groei by.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
+0.8%
Rand - Pond
19.36
-0.2%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.50
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,072.17
+1.4%
Platinum
863.26
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,361
+0.1%
Alle aandele
63,733
+0.2%
Hulpbronne 10
56,135
-0.1%
Industriële 25
79,389
-0.2%
Finansiële 15
14,138
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot