AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA oningelig oor hidrobreking

’n Peiling wys dat sommige jong mense dink hidrobreking het iets met seks te doen, in plaas van gasontginning.

Die wanopvattings wat volgens ’n opname onder jong mense oor hidrobreking bestaan, is ’n teken dat die staat nie ’n behoorlike openbare proses daaroor onderneem het nie, sê die Treasure the Karoo-aksiegroep (TKAG).

Mnr. Jonathan Deal, voorsitter, sê dié opname sal moontlik in die hof gebruik kan word as dié mynmetode en die ontginning van skaliegas in die howe beveg moet word.
 
“Dit bevestig net ons verwagtinge dat openbare raadpleging daaroor ’n absolute grap is,” aldus Deal. Hy sê dié studies sal gebruik kan word om die staat te dwing om na die begin terug te keer om ’n voldoende openbare raadplegingsproses te onderneem.
 
Opname
Luidens ’n berig in Die Burger is ’n peiling onder sowat 3 000 jong mense in die land gedoen. Sowat 26,1% van dié groep, tussen die ouderdomme van 15 en 34, glo hidrobreking of fracking is ’n seksdaad. ’n Verdere 33,8% van die respondente het gemeen dit is ’n manier om jouself teen sonbrand te beskerm. Altesame 24,7% van die groep deelnemers het werklik geweet wat dit is.
 
Me. Shirley Wakefield, woordvoerder vir Pondering Panda, sê die vrae is so ontwerp dat diegene wat nog nie van hidrobreking gehoor het nie, uitgeskakel is voor die vraag oor wat hulle dink die tegniek behels. So is vasgestel dat net 37,7% van die groep al van die mynmetode gehoor het.
 
Slegs die deelnemers wat die regte antwoord op die tweede vraag gekies het, is gevra of hulle bekommerd is daaroor. Altesame 85% het aangedui dat hulle bekommerd of baie bekommerd is daaroor.
 
Markinor
Deal sê dié opname is gedoen onder dubbeld soveel individue as die studie wat Markinor vir Shell onderneem het. Die navorsing deur Markinor het bevind dat tussen 70% en 75% van die respondente ten gunste van hidrobreking en skaliegasontginning was.
 
“Net soos wat ons nie die studie (deur Pondering Panda) kan gebruik as basis om te sê dit moet nie plaasvind nie, kan Shell dus ook nie hul studie gebruik ten gunste daarvan nie,” aldus Deal. Aangeheg by dié berig is die verslag oor skaliegasontginning in die Karoo.

Bron: Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot