AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

SA plaaswerkers van die ‘mees gesogte’ in die buiteland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Werner Rossouw
Foto: Werner Rossouw
Suid-Afrikaanse landbouwerkers is van die mees gesogte buitelanders in Amerika se H-2A-visumprogram.

Al is Suid-Afrikaanse landbouwerkers van die mees gesogte buitelanders in Amerika se H-2A-visumprogram, is nie alle Amerikaners ewe tevrede met dié plasings nie. 

Die H-2A-visumprogram maak dit vir Suid-Afrikaanse plaaswerkers met die nodige vaardighede en ervaring moontlik om in Amerika te werk, sê me. Marieta Visagie van CVPlacements, ’n maatskappy wat help met seisoenale werksgeleenthede deur middel van die H-2A-program. “Reg oor Amerika vind boere dit moeilik om betroubare plaaswerkers aan te stel. Die Amerikaanse buro vir arbeidstatistieke toon dat minder as 2% van Amerikaners in die landboubedryf werk.”

Plaaswerkers in Amerika beweer egter, volgens ? artikel in The New York Times, dat hulle hul werk verloor omdat Suid-Afrikaners ingevolge die H-2A-program aangestel word. Baie families in veral die Mississippi-delta beweer dat hulle ná dekades afgedank is omdat hulle “te oud” is en nie met die pas van buitelandse werkers kan meeding nie.

Die Mississippi-delta, waar baie Amerikaanse plaaswerkers woon en werk, is ’n streek wat gebuk gaan onder armoede. Dit word vererger deur die tekort aan en verlies van werk. Plaaslike werkers word nou meestal gebruik om buitelanders op te lei en hul vaardighede oor te dra. Suid-Afrikaanse werkers is tans naas Mexikane die grootste groep buitelanders wat ingevolge die program aangestel word.

Tog, volgens die Times-artikel, word Amerikaanse boere aangemoedig om voorkeur te gee aan plaaslike werkers. Voordat hulle kan aansoek doen om buitelandse werkers aan te stel, moet hulle aan die departement van arbeid bewys dat hulle nie plaaslike werkers vir dieselfde loon kan aanstel nie.

Mnr. Craig Regelbrugge, ’n kenner van die program, sê wanneer die koste van die invoer van kos opgeweeg word teen die invoer van arbeid, is dit goedkoper vir boere om eerder buitelanders aan te stel.

Verder vind Suid-Afrika se landbousektor baat by hierdie aanstellings, omdat die H-2A-werkers met nuwe vaardighede en kennis terugkeer, sê Visagie.

Ten spyte van die onsekerheid rondom die covid-19-pandemie en talle reëls rakende internasionale reise, het die Amerikaanse konsulate in Suid-Afrika gedoen wat hulle kon om die visumaansoeke te verwerk. “Die plaaswerk is as ’n noodsaaklike diens beskou omdat dit tot die voedselsekerheid in Amerika bydra. Die Amerikaanse konsultante het dus uit hul pad gegaan om seker te maak dat die visums verwerk word, selfs gedurende die grendelstaat.”

Hoewel mense aan wie ’n H-2A-visum uitgereik is, aanvanklik ook deur Amerika se reisverbod geraak is, is hierdie visumhouers later toegelaat om na Amerika te reis. Die program het vir baie Suid-Afrikaners die geleentheid gebied om die werkloosheidkrisis in Suid-Afrika vry te spring en in een week te verdien wat hulle in ’n maand in Suid-Afrika sou kry.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot