AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA produseer genoeg voedsel

Suid-Afrikaanse boere het die afgelope tien jaar meer as genoeg kos vir die land se burgers geproduseer.

Suid-Afrikaanse boere het die afgelope tien jaar meer as genoeg kos vir die land se burgers geproduseer.


Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se direktoraat vir internasionale handel het in die vierde internasionale handelsverslag bekend gemaak dat Suid-Afrika ’n netto uitvoerder van primêre landbouprodukte was.


Grondhervorming

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, sê as daar beter voorligtingsdienste beskikbaar was en grondhervorming beter gehanteer is, sou dié goeie nuus selfs beter gewees het. “Suid-Afrika was nog al die jare ’n netto uitvoerder van primêre landbouprodukte.”


Möller sê dit is juis goeie binnelandse produksie wat verseker het dat Suid-Afrika tot dusver die internasionale hoë kospryse en lae kosaanbod kon vryspring.

Luidens die verslag het die waarde van primêre landbouprodukte van die eerste kwartaal tot die derde kwartaal van verlede jaar gestyg, waarna dit in die laaste kwartaal gedaal het.


Die uitvoer van primêre landbouprodukte het gedaal van R7,5 miljard in die derde kwartaal tot R4,2 miljard in die vierde kwartaal.


Surplus daal in derde kwartaal

Die resultaat is dat die handelsurplus nie deurgaans dieselfde was nie. Die surplus het van R5,2 miljard in die derde kwartaal tot R2,2 miljard in die vierde kwartaal gedaal. Ten spyte daarvan is die land steeds ’n netto uitvoerder van primêre landbouprodukte.


Suid-Afrika was van 1998 tot 2005 ’n netto uitvoerder van verwerkte landbouprodukte, waarna dit ’n netto invoerder geword het.


Die land het in die eerste twee kwartale van verlede jaar goeie uitvoersyfers getoon, maar ’n swakker prestasie in die tweede helfte van die jaar gelewer.

Dié syfers dui op ’n algehele prestasie van landbouprodukte.


Lees hier wat prof. Mohammad Karaan van werkskepping in die landbou sê.


27 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.13
+0.9%
Rand - Euro
18.17
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,795.89
-0.1%
Silwer
23.06
-0.4%
Palladium
1,910.00
+0.5%
Platinum
1,024.36
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,243
+1.5%
Alle aandele
75,408
+1.5%
Hulpbronne 10
75,324
+1.8%
Industriële 25
92,366
+0.8%
Finansiële 15
15,828
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot