AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

SA sal saam met FATF werk oor tekortkominge

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Lucille Botha
Foto: Lucille Botha
Die internasionale finansiële aksietaakmag (FATF) het vroeër vandag in Parys, Frankryk, aangekondig dat hy Suid-Afrika weens moontlike geldwassery onder verhoogde monitering geplaas het.

Dié besluit is geneem ten spyte van vordering wat sedert Oktober 2021 gemaak is. Die FATF het destyds ’n verslag gepubliseer waarin hy gebreke in Suid-Afrikaanse wetgewing uitgelig en 67 regstellende stappe aanbeveel het.

Luidens ’n verklaring deur die tesourie het die FATF op ’n vergadering in Morokko op 13 Januarie vanjaar erkenning aan Suid-Afrika se vordering gegee. Daar is egter bevind dat Suid-Afrika meer vordering moet maak met agt strategiese gebreke wat te doen het met die doeltreffende toepassing van wetgewing rondom geldwassery en die finansiering van terrorisme.

Mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, het volgens die tesourie mnr. Raja Kumar, president van die FATF, ingelig dat die Suid-Afrikaanse kabinet sy samewerking sal gee om dié oorblywende tekortkominge aan te pak en wetgewing doeltreffender toe te pas.

“Die regering erken dat in Suid-Afrika se belang is  om dié kwessies op te los en dat dit strook met ons bestaande verbintenis tot die herbou van instellings wat gedurende die tydperk van staatskaping verswak is. Die doeltreffendheid van hierdie instellings is noodsaaklik om misdaad en korrupsie te bekamp,” lui die verklaring.

Die tesourie noem egter dat geen tekortkoming direk verwant hou met voorkomende maatreëls wat die finansiële sektor betref nie. Dit word beskou as bewys van die vordering wat gemaak is met die toepassing van ’n risikogebaseerde benadering tot die toesighouding van banke en versekeraars.

“Die nasionale tesourie verwag dus dat die verhoogde monitering ’n beperkte impak sal hê op finansiële stabiliteit en die koste van besigheid doen met Suid-Afrika. Dit sal, egter, streng gemonitor moet word.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
+0.6%
Rand - Pond
22.38
+0.3%
Rand - Euro
19.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
986.74
+0.2%
Palladium
1,450.53
+0.6%
Goud
1,969.20
-0.0%
Silwer
22.83
-0.6%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,731
-0.0%
Alle aandele
75,245
0.0%
Hulpbronne 10
64,487
-2.0%
Industriële 25
102,397
+0.7%
Finansiële 15
15,369
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot