AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA se paaie is in massiewe krisis

Sowat 40% van die land se provinsiale padnetwerk het reeds ’n krisispunt in agteruitgang bereik.

Sowat 40% van die land se provinsiale padnetwerk het reeds ’n krisispunt in agteruitgang bereik, sê mnr. S’bu Ndebele, die Minister van Vervoer. Luidens ’n berig in Beeld (2 Junie) het hy in die Parlement gesê 80% van die algehele padnetwerk is reeds ouer as die 20 jaar waarvoor dit ontwerp is.


Ndebele het Woensdag (1 Junie) sy begrotingsrede gelewer. Hy sê volgens navorsing vind die agteruitgang reeds sedert 1997 plaas, en is die groeiende aantal voertuie ook ’n faktor wat in ag geneem moet word. 


R75 miljard nodig

Volgens die minister het die land oor die volgende vyf jaar R75 miljard nodig om die agteruitgang te stuit.


“Ons het as deel van ons plan om die probleem te pak by pres. Jacob Zuma en die nasionale Tesourie aangeklop om ’n toegewyde fonds vir die instandhouding van die sekondêre padnetwerk te stig. Die nasionale Departement van Vervoer het ook vanjaar vir die eerste keer daarin geslaag om geld vir die toegewyde fonds vir padinstandhouding te kry. Dit sal hoofsaaklik gebruik word om sekondêre en landelike paaie in stand te hou en slaggate op te vul,” aldus Ndebele.


Die minister waarsku dat minstens die helfte van motoriste in die land oor die volgende ses maande deur verkeersowerhede afgetrek gaan word om te kyk of hulle aan verkeersregulasies voldoen.


Bron: Beeld


2 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot