AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA se ‘slegte boere’ gesog in Afrika

Suid-Afrika se “slegte boere” is hoog in aanvraag in ander Afrika-lande, sê Agri SA.

Mense wat veralgemenings oor boere maak moet onthou dié sogenaamde slegte boere is hoog in aanvraag in Afrika, sê Agri SA.

Die opheffing van die sogenaamde plaaswerkerstaking, waarvolgens die Wes-Kaap sedert November verlede jaar deur geweld en betogings geteister is, is deur Agri SA verwelkom. Die organisasie sê hy erken dat plaaswerkers se stemme gehoor moet word, maar dat hulle nie die verteenwoordigers en raadgewers se optrede tydens die betoging kan goedpraat nie.

“Voortdurende wanvoorstellings van wat bereikbaar was binne die wetlike raamwerk en met ekonomiese volhoubaarheid in die oog, is gruwelik misken deur mense wie se geloofwaardigheid aanvaar is deur spesifiek die groot groep seisoenale en werklose mense,” sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA.

Möller sê dit was oopvallend dat die selfaangestelde verteenwoordigers van betogers die feit geïgnoreer het dat die Agrisektor-eenheidsforum (ASUF) die onderhandelinge oor lone gehanteer het, en nié Agri SA nie. Die organisasie is ’n lid van ASUF, maar het nie ’n mandaat om op ’n kollektiewe basis loononderhandelinge namens boere te hanteer  nie – soos wat die vakbonde vereis het.

Slegte boere gewild in Afrika
Möller sê hy wil individue en groepe wat veralgemenings en kwetsende aanmerking oor kommersiële boere maak, herinner dat boere nét so wetsgehoorsaam en besorg is soos enige ander werkgewer in die land.

“Hulle slaag daarin om die nasie te voed en suksesvol in oorsese markte mee te ding. Ironies genoeg is dié sogenaamde slegte boere in groot aanvraag in die res van Afrika. Hul bly egter patriotiese Suid-Afrikaners, wat die beste belange van die land en sy mense op die hart dra.”

Verder beskryf Möller die versoeke van sekere leiers dat die land se vrugte-uitvoer geboikot moet word as ’n kortsigtige sabotasiepoging teen die land, sy industrieë en sy werkers. Hy meen dat dié mense verantwoordelik gehou moet word vir enige skade wat deur hulle propaganda veroorsaak is.

Möller het sy dank uitgespreek teenoor die Polisie se pogings om die geweld onder moeilike omstandighede te probeer beperk. Die organisasie en sy ASUF-vennote sal intussen voortgaan om met ander rolspelers in gesprek te tree om die verskeie uitdagings in die sektor aan te spreek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
19.11
+1.4%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,636.39
-0.4%
Silwer
18.50
-2.0%
Palladium
2,083.77
+0.5%
Platinum
859.14
+0.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot