AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA sitrus meer welkom in EU

Suid-Afrika se sitrus word al beter in die Europese Unie ontvang.

’n Proeflopie in somige Europese Unie (EU)-lidlande verlede jaar baan die weg vir meer regverdige monitering van swartvlek op Suid-Afrikaanse sitrus vir die Europese mark.

Mnr. Deon Joubert, die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersverening se gesant in Europa, sê die huidige toetsstelsel vir swartvlek bevestig bloot dat uitvoerders die swam doeltreffend gedood het.

Hoewel ’n paneel van kundiges wat deur die Internasionale Plantbeskermingsorganisasie (IPPC) aangestel is bevind het dat swartvlek op sitrusvrugte geen gevaar vir Europese boorde inhou nie, het die EU se staande komitee vir plantgesondheid teen ’n voorstel gestem dat die swam, wanneer dit op sitrus waargeneem word, vir lewensvatbaarheid getoets word alvorens die besending as ’n onderskepping tel. Die EU laat Suid-Afrika slegs vyf onderskeppings toe voor die handelsgebied se grense vir Suid-Afrikaanse sitrus gesluit word.

Met die bystand van Citrus Research international (CRI) het Suid-Afrika egter verlede jaar daarin geslaag om individuele uitvoerbestemmings te oortuig om vir die lewensvatbaarheid van die swartvlekswam te toets voordat daar ’n onderskepping geregistreer word.

Suid-Afrikaanse uitvoerders het wel ooreengekom om besendings waarin vrugte met swartvleksimptome uitgeken word, te verwyder uit die markte waarvoor dit bestem is. Plaaslike produsente verloor dus steeds die verkope, maar dit kos Suid-Afrika nie ’n onderskepping alvorens die lewensvatbaarheid van die swam positief toets nie. Frankryk, Nederland, die Verenigde Koninkryk, Duisland en Italië het ingestem.

Suid-Afrika voer jaarliks omtrent 700 000 ton sitrus na die Europese Unie uit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.33
-0.1%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,218.11
+3.1%
Platinum
863.49
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot