AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA sitrus presteer bo verwagting

Die plaaslike sitrusbedryf het verlede jaar ’n omset van R14,2 miljard gehad.

Suid-Afrikaanse sitrusuitvoere, wat oor die algemeen beskou word as ’n bedryf met ’n jaarlikse omset van omtrent R9 miljard, het verlede jaar R13,2 miljard se sitrus na oorsese bestemmings uitgevoer en ’n verdere halfmiljard rand se sitrus vir versapping uitgevoer.

Daarby is nog ’n R500 miljoen na ander bestemmings op die vasteland van Afrika uitgevoer. “Dit beteken ons R9 miljard-bedryf het verlede jaar ’n omset van R14,2 miljard gehad,” sê mnr. Deon Joubert van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging (CGA).

Joubert sê Suid-Afrika se sitruskwekers presteer ongelooflik goed ondanks die vereistes wat die Europese Unie (EU), die land se grootste uitvoermark, van produsente verwag ten opsigte van swartvlek.

“Ons boere pas onmiddellik aan by enige nuwe vereistes, soms selfs vinniger as wat die EU nuwe beleid aan hulle kant in werking kan stel.” Suid-Afrika wag byvoorbeeld nou vir die EU om uitsluitsel te gee oor watter hawens en invoerders Suid-Afrikaanse sitrus vir versapping mag ontvang in terme van ’n nuwe reël van die Unie wat op 1 Junie in werking moes tree.

“Ons boere het dadelik aangepas om te voldoen aan die vereistes van die EU, maar nou wag ons vir hulle,” sê Joubert. Hy sê hoewel oponthoud aan die Europese kant niks ernstigs is nie en binne ’n dag of twee aangespreek sal wees, getuig die hele situasie van Suid-Afrikaanse produsente se erns met die EU se reël en hul toewyding tot die uitvoermark.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.8%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,710.15
-0.9%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,277.50
-1.9%
Platinum
922.00
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,310
-0.9%
Alle aandele
65,704
-0.9%
Hulpbronne 10
63,533
-1.6%
Industriële 25
79,581
-0.6%
Finansiële 15
13,977
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot