AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9365
9,00
CORN
30 Sep
-
4782
-6,00
SOYA
30 Sep
-
9425,2
33,20
SUNS
30 Sep
-
10160
-45,00
WEAT
30 Sep
-
7112,2
12,20
WMAZ
30 Sep
-
4885
-7,00
YMAZ
30 Sep
-
4855
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA sitrus voor krisis oor swartvlek

Die plaaslike sitrusbedryf staan voor sy grootste krisis in jare omdat die EU dié bedryf kan vernietig – oor swartvlek.

Suid-Afrika se sitrusbedryf kan vernietig word as die Europese Unie sy dreigemente om 'n verbod op sitrus-uitvoer te plaas, uitvoer, sê mnr. Pieter Nortjé, voorsitter van die Sitrusprodusentevereniging (CGA).

"Die bedryf beleef sy grootste krisis sedert die sanksiejare. As die EU sy dreigemente uitvoer, is ons gedoem, want dit gaan 'n bedryf vernietig."

Die EU het kort voor die einde van die sitrus-uitvoerseisoen vir 2013 ’n verbod op sitrus uit Suid-Afrika geplaas nadat hy meer as vyf onderskeppings gedoen het. Die EU sal teen 27 Maart 'n finale besluit oor die 2014-seisoen neem. Suid-Afrika voer jaarliks 45% van sy sitrus na Europa uit.

Nortjé glo dat die grootste besware hoofsaaklik van 'n paar ekstremiste in die Spaanse sitrusbedryf kom, wat "nie die groter prentjie raaksien nie".

Suid-Afrika is die grootste sitrus-uitvoerder
Behalwe dat heelparty Europese sake-ondernemings finansieël geruïneer kan word met 'n verbod op Suid-Afrikaanse sitrus-uitvoer, weet hy nie waar die sitrus vir Europese markte in die lande se somer vandaan gaan kom nie. Hoewel Suid-Afrika die grootste sitrus-uitvoerder in die Suidelike Halfrond is, het sy grootste mededingers in dié halfrond, naamlik Argentinië, Uruguay en Chili, ook swartvlek.

Eweneens lyk dit asof die Suid-Afrikaanse bedryf vir strenger behandeling as hul mededingers in die Suidelike Halfrond uitgesonder word. Nortjé sê in verhouding tot die hoeveelheid sitrus wat Argentinië, Uruguay en Chili lewer, was hul swartvlek-onderskeppings aansienlik hoër. "Dit wil vir ons voorkom dat ander lande in die Suidelike Halfrond nie aan dieselfde maatreëls as ons onderwerp word nie."

* Suid-Afrika klim egter nou met die groot kanonne én op diplomatieke vlak in om te verseker dat sitrusprodusente vanjaar na die Europese Unie (EU) kan uitvoer.

Diplomatieke oplossings
Nortjé sê hulle besef dis nie genoeg om die stryd met wetenskaplike feite te voer nie. Dis ook nodig om diplomatieke oplossings te soek. Daarom het hulle mnr. Deon Joubert, 'n kundige op die gebied van landbou-handelsbetrekkinge met die EU en 'n vaardige onderhandelaar, aangestel as CGA se spesiale gesant by die EU en in Amerika.  Joubert was voorheen hoofbestuurder: vrugtelogistiek by Capespan en ook 'n landbou-attaché by die EU in Brussel.

Die EU se staande komitee sal teen 27 Maart 'n finale besluit neem. Nortjé sê hy en Joubert gaan van 17 tot 20 Maart Brussel toe om Suid-Afrika se voorstelle aan dié komitee voor te lê. Teen daardie tyd sal heelwat sitrus reeds verpak wees, sê Nortjé. "Ons het vir hulle duidelik gemaak dat hulle ons nie kan beperk nie. Ons gaan voort op 2013 se spelreëls."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.3%
Rand - Pond
20.03
-0.4%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,672.05
+0.7%
Silwer
19.15
+1.7%
Palladium
2,225.00
+0.9%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,330
+0.7%
Alle aandele
63,649
+0.6%
Hulpbronne 10
60,550
+1.3%
Industriële 25
77,077
+0.4%
Finansiële 15
13,774
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot