AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

SA skeerder is wêreldkampioen

Suid-Afrikaners het weer geskitter in die handskeerafdeling by die skaapskeer-wêreldkampioenskap in Nieu-Seeland.

Die Suid-Afrikaanse skeerder Zweliwile Hans het die naweek wol in die oë van ander handskeerders geskop toe hy tydens die Wêreldskaapskeerkampioenskappe in Masterton, Nieu-Seeland, as wêreldkampioen in die handskeerafdeling gekroon is. Dit is die vierde keer dat hy dié gesogte titel verower.

Sy spanmaat, Mayenzeke Shweni, was tweede. Albei is van Sterkspruit in die Oos-Kaap en skeer heeltyds. Shweni is egter as die Nieu-Seelandse kampioen-handskeerder in die opeafdeling aangewys, met Hans in die tweede plek. Nieu-Seeland het sy nasionale skeerkampioenskapsbyeenkoms terselfdertyd aangebied en deelnemers aan die wêreldbyeenkoms kry dan geleentheid om ook hieraan deel te neem.

Die wêreldbyeenkoms word tweejaarliks in ’n wolproduserende land aangebied. Die vorige byeenkoms was in Wallis. Suid-Afrika het dit in 2000 aangebied. Top-skeerders van 25 lande het vanjaar ingeskryf om vir die gesogte wêreldkroon in die hand- en masjienskeerafdelings mee te ding.

Suidelike Afrika kraai sedert 1994 koning in die handskeerafdeling toe Elliot Ntsombo van Lesotho die eerste deelnemer uit Afrika geword het om dit te wen. Hy het nie vanjaar deelgeneem nie. (Ntsombo is nege van Suid-Afrika se tale magtig.)

Skaapskeer is fisiek een van die veeleisendste beroepe ter wêreld. Dit neem ’n skeerder sewe tot agt jaar om ’n vlak te bereik om vir kompetisies soos dié te kwalifiseer. Terloops, ’n skeerder verbrand meer kalorieë tydens ’n normale werkdag van agt ure as wat ’n rugbyspeler tydens ’n rugbywedstryd verbrand.

* Lees meer oor ‘n span Australiese sheilas wat skaapskeer hul beroep gemaak het.

3 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+0.1%
Rand - Pond
21.14
+0.4%
Rand - Euro
18.88
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
967.57
-0.7%
Palladium
1,580.77
-1.2%
Goud
1,870.63
+0.2%
Silwer
22.24
-0.2%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,383
-0.1%
Alle aandele
79,487
-0.1%
Hulpbronne 10
74,518
+0.6%
Industriële 25
102,781
-0.3%
Finansiële 15
16,261
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Kom ons gesels en kyk wat gebeur.
Ek is ñ baie optimistiese mens met baie liefde om te gee. Soek my beste vriend vir wie ek lief kan wees. ❤️
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot