AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA Stamboek en LNR stamp koppe

Die Landbounavorsingsraad (LNR) en SA Stamboek trek steeds tou oor die Intergis-stelsel en die veeverbeteringskema.

Die Landbounavorsingsraad (LNR) en SA Stamboek trek steeds tou oor die Intergis-stelsel en die veeverbeteringskema.


Die LNR wil Intergis na Pretoria verskuif en Stamboek wil Intergis én die skemas bedryf, verkieslik in ’n artikel 21-maatskappy gesetel in Bloemfontein en gerugsteun met geldelike hulp van die staat.


Amptenare bedank

Intussen het nóg ’n senior navorser het by die LNR se Instituut vir Dierevoeding en –produksie op Irene glo bedank en haar by SA Stamboek aangesluit. Die frustrasie onder sekere personeel van die LNR loop skynbaar so hoog dat minstens twee senior amptenare van die LNR by Irene, drr. Japie van der Westhuizen en Bernice Mostert, onlangs bedank en poste by SA Stamboek aanvaar het, sê dr. Pierre van Rooyen, bestuurder van SA Stamboek.


Leiers van telersgenootskappe wat nie by SA Stamboek betrokke is nie, meen die aangewese weg is samewerking wat tot ’n stelsel kan lei wat die speelveld vir alle diensverskaffers gelyk maak. Hulle meen regeringsubsidies moet eerder afgewentel word na telersgenootskappe wat doelgerig hul vee verbeter en vir ’n nasionale databasis gebruik  word.


Intergis nie in gevaar

Intussen verseker die LNR en SA Stamboek dat Intergis en die veeverbeteringskema, wat altesame sowat 63 telergenootskappe in die veebedryf bedien en wat volgens hulle sowat 70% van die stoetdieregetalle verteenwoordig, nie in gevaar is nie.


Die gestoei gaan oor die verskuiwing van Intergis en die rekenaars waarop dit bedryf word. SA Stamboek sê dit moet in Bloemfontein bly. Só ’n verskuiwing is nie haalbaar of kostedoeltreffend nie en Stamboek meen só ’n besluit kan nie eensydig geneem word nie.


8 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot