AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA Stamboek: Klem op kernbedrywighede nou belangrik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die raad vir SA Stamboek vir die volgende termyn. Mnr. Koos Vosloo, ’n Dohne-Merino-teler van Edenburg, is verkies tot voorsitter in die plek van mnr. Russell Clark wat nie herkiesbaar was nie. Van links is, voor: mnre. Basie Bezuidenhout (ondervoorsitter), Koos Vosloo (voorsitter) en Russell Clark (ex officio); agter: mnre. Michiel Burger (tesourier), Fanie Potgieter (Mooketsi), dr. Japie van der Westhuizen (hoofbestuurder), mnre. Henk Delport Ficksburg), Pete Durham (Dundee) en Laurence Allem (Viljoenskroon). Foto: Johan Norval
Die raad vir SA Stamboek vir die volgende termyn. Mnr. Koos Vosloo, ’n Dohne-Merino-teler van Edenburg, is verkies tot voorsitter in die plek van mnr. Russell Clark wat nie herkiesbaar was nie. Van links is, voor: mnre. Basie Bezuidenhout (ondervoorsitter), Koos Vosloo (voorsitter) en Russell Clark (ex officio); agter: mnre. Michiel Burger (tesourier), Fanie Potgieter (Mooketsi), dr. Japie van der Westhuizen (hoofbestuurder), mnre. Henk Delport Ficksburg), Pete Durham (Dundee) en Laurence Allem (Viljoenskroon). Foto: Johan Norval
Die Suid-Afrikaanse boer moet sy kernbedrywighede só bedryf dat hy kan oorleef ondanks die probleme wat voorlê.

Die Suid-Afrikaanse boer moet sy kernbedrywighede só bedryf dat hy kan oorleef ondanks die probleme wat voorlê.

Mnr. Russell Clark, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging, het gesê Suid-Afrika se rol as ’n sleutelspeler in die wêreldekonomie is reeds grootliks verwater. “Ons ly nou nog aan die nadraai van staatskaping en sy ekonomiese gevolge. Danksy die gunstige plaaslike vraag na produkte soos bees- en skaapvleis sedert die begin van die covid-19-beperkings kon ons boerderybedrywighede voortgaan.”

Clark het in sy voorsittersrede op die jaarvergadering van SA Stamboek die buitengewoon hoë vlakke van werkloosheid en die prysstyging van insetkoste soos kunsmis en dié van vervoer betreur.

Hy het gesê regdenkende burgers van alle rasse moet saamstaan om die aanslag teen Suid-Afrika te bowe te kom.

Een van die gunstige aspekte wat die boerderybedryf die afgelope jaar bevoordeel het, was die goeie pryse op produksieveilings vir klein- en grootvee.

Volgens Clark is die afgelope drie dekades groot vordering gemaak met die prestasie-aantekening van diere. “Ek glo egter daar word nog nie genoeg gedoen om die potensiële kopers van die voordele van dié tegnologie bewus te maak nie.”

Dr. Japie van der Westhuizen, hoofbestuurder van SA Stamboek, het gesê een van die huidige neigings in die stoetbedryf is dat kuddegroottes toeneem vanweë die kuddebouproses ná die voorafgaande droogtetoestande. “Dìt was opmerklik in die vorige verslagjaar, en het vanjaar verder toegeneem,” sê hy. “Die getal telers het stabiel gebly of effens afgeneem.” Wat telergetalle betref, is 36% van Stamboek se lede beesboere, 27% hou perde aan, 19% honde en 18% kleinvee. Kleinveegetalle maak 60% van die portefeulje uit, beeste 38%, en perde en honde slegs 1% elk.

Hy het gesê vroeër was die vraagstuk of telers aan diere-aantekening deelneem of nie. “Deesdae is dit nie meer ’n argument nie, die telers meet en doen melkaantekening. Diere-aantekening en behoorlike teling word deesdae met geesdrif deur veral kleinveetelers toegepas deur van die beskikbare tegnologie gebruik te maak.”

Nog ’n neiging is dat meer vleisbeesgenootskappe vinniger genomiese teelwaardes vir hul rasse wil verkry deur verwysingsbevolkings op te stel. “Die plaaslike telers wil op internasionale vlak in die toepassing van tegnologie bybly.” 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.0%
Rand - Pond
20.10
+0.3%
Rand - Euro
17.69
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.21
+1.0%
Palladium
2,165.50
-0.1%
Platinum
864.00
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot