AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA suiwel baat nie by EU-toegewings

Weens die EU se fitosanitêre maatreëls hou groter kwotas vir tariefvrye uitvoer van suiwelprodukte na die EU geen voordele vir Suid-Afrika in nie.

Groter kwotas vir die tariefvrye uitvoer van suiwelprodukte na die Europese Unie (EU) hou geen voordeel vir die Suid-Afrikaanse bedryf in nie.

Volgens mnr. Bertus de Jongh, besturende direkteur van die Melkprodusente-organisasie (MPO), kan Suid-Afrika se produkte weens die EU se fitosanitêre maatreëls nie soontoe uitgevoer word nie.

Die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap en die EU het onlangs ná tien jaar se onderhandelings 'n ekonomiese vennootskapsooreenkoms (EPA) bereik.

Die Departement van Handel en Nywerheid het in 'n verklaring gesê die ooreenkoms sal beter marktoegang vir 32 landbouprodukte meebring, onder meer vir sommige suiwelprodukte.

De Jongh sê egter Suid-Afrika kan nie aan die EU se fitosanitêre maatreëls voldoen nie. “Ons staat het nie die vermoë om die nodige stelsels in plek te bring en in stand te hou om aan die maatreëls te voldoen nie.”

As deel van die ooreenkoms het Suid-Afrika toegewings gemaak rakende groter uitvoer van die EU na Suid-Afrika van produkte soos kaas en botter. Die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf produseer nie genoeg botter om in die vraag te voorsien nie.

De Jongh sê vir die Suid-Afrikaanse bedryf is Afrikalande 'n baie meer haalbare en belowende uitvoerbestemming, veral vir langlewemelk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.53
-0.9%
Silwer
20.26
-3.8%
Palladium
2,257.00
-2.8%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,262
-1.0%
Alle aandele
65,657
-1.0%
Hulpbronne 10
63,581
-1.5%
Industriële 25
79,478
-0.7%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot