AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA Suiwelkampioenskap lok 854 produkte

Altesaam 854 inskrywings is vir vanjaar se SA Suiwelkampioenskap ingeskryf. ? Paneel van 74 mense het al die inskrywings Donderdag in Kaapstad beoordeel.

Altesaam 83 suiwelvervaardigers het 854 produkte vir die SA Suiwelkampioenskap ingeskryf. Die kampioenskap is die oudste van sy soort in die land en is die enigste ter wêreld wat vyf beoordelaars per kategorie gebruik “ten einde ’n meer akkurate uitslag te bekom”, luidens ’n mediaverklaring van Agri-Expo.

Die kampioenskap toon jaarliks groei, met 13 eerste deelnemers vanjaar, asook vorige deelnemers wat vir die eerste keer produkte in ander klasse inskryf. Agri-Expo bied die kampioenskap al sedert 1834 aan.

“Alhoewel dit die oudste suiwelkampioenskap in Suid-Afrika is, hou ons tred met behoeftes deur gereelde konsultasies met die bedryf. Daar is dan vanjaar twee nuwe klasse toegevoeg tot die kampioenskap vir melk en UHT-melk. Hiermee is die kampioenskap nou volledig met nege katagorieë en 102 klasse vir eindprodukte in die verwerkingslyn van die suiwelbedryf,” sê mnr. Johan Ehlers, hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo.

Die beste suiwelprodukte in die land word op 17 Maart tydens die Qualité-toekenningsdinee in Kaapstad aangekondig. Besoek www.cheesesa.co.za of kontak Agri-Expo by admin@agriexpo.co.za of 021 975 4440 vir meer inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.53
-0.9%
Silwer
20.26
-3.8%
Palladium
2,257.00
-2.8%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,262
-1.0%
Alle aandele
65,657
-1.0%
Hulpbronne 10
63,581
-1.5%
Industriële 25
79,478
-0.7%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot