AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

SA uitvoere gaan voort na ‘Brexit’

SA sal sy eie handelsooreenkomste met Brittanje moet sluit nadat die Britte ten gunste daarvan gestem het om die EU te verlaat.

Die Suid-Afrikaanse Regering sê die uitvoer van Suid-Afrikaanse produkte na Brittanje word nie onmiddellik in gedrang gebring met die aanduiding dat die land die Europese Unie (EU) gaan verlaat nie. Hy oorweeg nou al sy opsies en sal met Brittanje onderhandel om nuwe handelsooreenkomste te sluit.

Die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (Sadu) het onlangs ’n ekonomiese vennootskapsooreenkoms (EPA) met die EU gesluit wat die ou ooreenkoms oor handelsontwikkelings en samewerking (TDCA) vervang wat sedert 2000 gegeld het. Onder die ooreenkoms het suiker, etanol en 110 miljoen liter wyn toegang tot die EU gekry.

Wat gaan nou van hierdie handelsooreenkoms word?

Brittanje het twee jaar om sy uittrede uit die EU te onderhandel nadat formeel kennis hiervoor gegee is. Tot die einde van hierdie twee jaar-tydperk sal die internasionale handelsbeleid (CITP) van die EU steeds van krag bly vir Suid-Afrikaanse uitvoere na Brittanje, want die handelsbeleid sluit die huidige vryehandelsooreenkoms in.

Dit sal ook die ekonomiese vennootskapsooreenkoms dek wat op 10 Junie vanjaar in Botswana onderteken is. Daarom sal Brittanje se verpligtinge onder die bestaande ooreenkomste steeds van krag wees, sê die Presidensie.

Brittanje was in 2015 Suid-Afrika se agste grootste handelsvennoot. Die waarde van die uitvoer van Suid-Afrika se produkte na die land was R41 miljard en invoere was R35 miljard. Hy is ook die grootste invoerder van Suid-Afrika se vrugte en nagenoeg ’n derde van Suid-Afrika se wyn word daarheen uitgevoer.

“Brittanje is en sal ’n belangrike handelsvennoot vir Suid-Afrika bly,” sê die Presidensie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot