AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

SA veeartse vinnig oorsee opgeraap

Suid-Afrika moet meeding met ander lande vir sy veeartse.

Dit is bekend dat weens die tekort aan veeartse om die afgeleë landelike gebiede te bedien, die staat genoop was om wetgewing in te stel wat ’n jaarlange verpligte gemeenskapdiens van afgestudeerde studente vereis.

“Daar is ’n tekort aan veeartse in die land. Daar is ’n lekplek in die stelsel want ander lande, veral Statebondlande soos Engeland, Nieu-Seeland en Australië, kan ons veeartse in diens neem sonder dat hulle enige verdere toetse hoef te ondergaan. Hulle kwalifikasies is op dieselfde vlak en hulle word moeitevry in daardie lande geregistreer wanneer hulle daarheen trek,” sê mnr. Mortimer Mannya, waarnemende direkteur-genraal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Hierdie is juis een van die redes waarom die verpligte diensjaar vir veeartse ingestel is.

Mannya het vrae van die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye beantwoord oor die vordering met die implementering van die gewysigde Wet op Veterinêre en Para-veterinêre Beroepe.

Die komitee wou weet waarom afgestudeerde veeartse die land so maklik kan verlaat, terwyl hierdie een van die skaars vaardighede in die land is en waarom veeartsenydienste nie by die klein landelike dorpies gelewer word nie.

Hy het verduidelik dat wanneer die nuwe veeartse hul verpligte diensjaar voltooi het, hulle groener weivelde soek. Dit is nie uniek aan hierdie beroep nie. Die departement beoog om jaarliks 140 afgestudeerde veeartse regoor die land te plaas. Hulle kan egter na voltooiing van die diensjaar nie gekeer word as hulle vir verplasings vra na gebiede, waar die lewenstandaard van beter gehalte is, of privaat praktyke wil open nie.

Op hierdie stadium dui die provinsies aan hoeveel veeartse hulle kan inneem. Nie alle plekke waar die veeartse benodig word, het die infrastruktuur waar hulle hul werk kan doen nie en daarom is mobiele klinieke ingerig om die mees afgeleë plekke te bedien, het Mannya gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
19.32
+0.4%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,634.65
-0.5%
Silwer
18.72
-0.8%
Palladium
2,055.00
-0.9%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot