AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8950
-77,00
CORN
06 Okt
-
4933
27,00
SOYA
06 Okt
-
9450
185,00
SUNS
06 Okt
-
10440
158,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4931
60,00
YMAZ
06 Okt
-
4930
56,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA verdien elke jaar meer uit blomme

SA blomuitvoere in randwaarde het sedert 2007 meer as verdubbel, hoewel hy 'n klein speler in die blommark is.

Suid-Afrika verskaf skaars 1% van die vars blomme wat in die wêreld verhandel word, dog die randwaarde van uitvoere het sedert 2007 meer as verdubbel.

Volgens syfers wat in die jongste uitgawe van die Nasionale Bemarkingsraad se publikasie International TradeProbe gepubliseer is, het Suid-Afrika in 2007 blomme ter waarde van net minder as R100 miljoen uitgevoer. Teen 2012 was dit sowat R250 miljoen.

Die meeste van Suid-Afrika se vars blomme wat vir die uitvoermark gekweek word, word Nederland toe gestuur, waar Kenia die grootste markaandeel van 26,7% het. Suid-Afrika se aandeel aan die Nederlandse mark is maar 3%.

Suid-Afrika voer ook blomme uit na Brittanje, Japan, Australië en die Verenigde Arabiese Emirate. Volgens die artikel in International TradeProbe plaas die beperkte beskikbaarheid van vliegtuigruimte die grootste demper op die uitbreiding van Suid-Afrikaanse blom-uitvoervolumes.

Daarteenoor vind Kenia se blomboere baat by die aantreklike geleenthede wat dié land bied aan mense wat in die blombedryf wil belê. Nederland, met sy markaandeel van 60%, is loshande die grootste speler in die wêreldmark vir vars blomme. Suid-Afrika is tiende grootste. In 2012 was die totale waarde van die wêreldmark vir blomme sowat $3,3 miljard (sowat R33 miljard) per jaar.

Duitsland is die grootste invoerder van vars blomme, gevolg deur Amerika, Brittanje, Nederland en Frankryk. Die Duitsers het in 2012 blomme ter waarde van $666 miljoen (R6,66 miljard) uit ander lande aangekoop.

Suid-Afrika voer vars blomme van Zimbabwe (56,7% van alle ingevoerde blomme), Kenia (38%) en kleiner hoeveelhede van Zambië, Tanzanië, Nederland, Ethiopië en Brittanje in.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.3%
Rand - Pond
20.16
-0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.37
0.0%
Silwer
20.53
-0.5%
Palladium
2,262.50
+0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,636
+0.7%
Alle aandele
66,041
+0.7%
Hulpbronne 10
63,269
-0.7%
Industriële 25
80,399
+1.5%
Finansiële 15
14,084
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot