AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA vrugtebedryf vra steun oor peeruitvoer

Die Suid-Afrikaanse Vrugte- en Groente-inmaakvereniging gaan waarskynlik binnekort met mnr. Alex Erwin, Minister van Handel en Nywerheid, vergader om die Regering se steun te vra ná Amerikaanse peerprodusente sterk beswaar gemaak het teen die doeanevrye invoer van ingelegde pere uit Suid-Afrika.

Mnr. Wynand du Plessis, 'n direkteur van dié vereniging, sê belanghebbends in die sagtevrugtebedryf doen alles in hul vermoë om te verseker dat voortgegaan sal word om ingelegde pere na Amerika uit te voer. Die Amerikaanse peerbedryf het onlangs by sy regering beswaar gemaak teen die invoer van geblikte pere uit Suid-Afrika, wat doeannevry geskied. Die perebedryf word ingevolge die Agoa-wetgewing vrygestel van belasting op sy uitvoer na Amerika.

Die Amerikaanse peerbedryf plaas sterk druk op sy regering om 'n invoertarief op Suid-Afrikaanse pere te plaas.

Mnr. Du Plessis meen só 'n herinstelling van tariewe op plaaslike pere wat na Amerika uitgevoer word, kan die bedryf in Suid-Afrika ernstig benadeel. Die Amerikaanse peerbedryf is nie so mededingend as voorheen nie en sy produsente soek beskerming teen ingevoerde vrugte wat van 'n beter gehalte en goedkoper is as hul eie.

Die Amerikaanse peerbedryf se planne geniet die steun van sy regering. Tog is die totale uitvoer van pere na Amerika maar sowat 5 % van sy mark -- dit sluit invoer uit Suid-Afrika, Australië, China en Spanje in. Dit maak die groot behaai ietwat histeries en heeltemal uit veband, meen hy.

Die vereniging het reeds 'n vergadering met mnr. Rob Davis, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee vir handel en nywerheid gehad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot